Riana Pope: 6 books

Cover of Pollyanna in Afrikaans
by Riana Pope
Language: Afrikaans
Release Date: May 7, 2012

Pollyanna is nog nie 'n tiener nie maar sy het 'n wonderlike vader gehad wat haar goed voorberei het om die lewe vir haarself en haar medemens makliker te maak. Sy is 'n vrolike en opgewekte dogtertjie wat mense die "bly wees" speletjie leer. Haar tante by wie sy gedwonge moes gaan...
Cover of Pollyanna Word Groot
by Riana Pope
Language: Afrikaans
Release Date: May 7, 2012

Pollyanna word groot is die verhaal van die tiener wat ontwaak het uit haar eie "bly wees" speletjie. In die grootmenswereld is dinge baie anders as toe sy 'n onskuldige dogtertjie was. Die verlamde seun Jamie het in haar hart gekruip. 'n Geliefde sterf wat 'n groot impak op haar lewe...
Cover of Stories vir Kinders
by Riana Pope
Language: Afrikaans
Release Date: June 20, 2012

Stories vir kinders is verhale wat vroeg in 1900's geskryf was met pragtige illustrasies. Lees hoe Sproetgesig Padda haarself mooi gemaak het, hoe Mamma Gans slim was om almal te beskerm en of Willie Muis toe by die maan uitgekom het. Die Bosbabatjie was verlei deur die slang en vind uit of hy...
Cover of Poplap Annie
by Riana Pope
Language: Afrikaans
Release Date: May 16, 2012

Poplap Annie se ondervindings in menswereld word pragtig omskryf in die twaalf hoofstukke. Sy leer haar popmaatjies lewenslessies wat kinders sal boei en inspireer. Haar wye glimlag gaan nooit verlore nie al probeer sy haar lapgesiggie op 'n plooi te trek. Sy kan met alle diere kommunikeer. Mense mag nooit uitvind dat sy hulle kan sien en verstaan nie.
Cover of Kinderboek
by Riana Pope
Language: Afrikaans
Release Date: June 2, 2012

Interessante stories van regoor die wereld vertaal in Afrikaans. Van dwerge, prinse, ridders en die aaklige seeslang. Moedig die jongspan aan om self te lees en te ontdek.
Cover of Sprokiesverhale
by Riana Pope
Language: Afrikaans
Release Date: June 2, 2012

Pragtige illustrasies met vier stories vir kinders om self te lees. Pietertjie is 'n stout hasie, Padda Prins, Prinses Belle en Aladdin is almal ou geliefde verhale wat tot aan die einde bekoor.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy