Piet Schoombie: 4 books

Cover of Skimme van Gister
by Piet Schoombie
Language: Afrikaans
Release Date: July 30, 2011

’n Jong man verloor sy werk en besluit om die geleentheid te gebruik om sy voorgeslagte se spore op die ou familieplaas in Afrika te gaan naspeur. In die proses vind hy en sy vroutjie meer as net familie wortels! Die skimme van gister lewer aangename verrassings op, maar daar wag ook skrikwekkende gebeure op hulle.
Cover of Weldade en Misdade
by Piet Schoombie
Language: Afrikaans
Release Date: February 23, 2012

Die temas in die boek kan opgesom word as verteenwoordigend van die eeu-oue stryd tussen goed en kwaad. Daar is evangeliese stories en kerk verskynsels, misdaad in verskillende vorms en sosiale euwels en probleme van die hedendaagse lewe.
Cover of Engele en Rowers
by Piet Schoombie
Language: Afrikaans
Release Date: September 24, 2011

Die stories en artikels in die bundel handel oor 'n interessante verskeidenheid van mense en situesies wat wissel van evangeliese stories uit die Bybelse tyd tot misdaad en sosiale knelpunte van die hedendaagse lewe.
Cover of Afgode
by Piet Schoombie
Language: Afrikaans
Release Date: April 6, 2012

Daar is wel ’n groep welmenende volwassenes wat hom probeer help en bystaan waar hulle kan. Ongelukkig is daar egter ook die kansvatters wat hom probeer uitbuit en hulle self ten koste van ’n weeskind verryk! Hierdie is ’n verhaal van vasbyt en deurdruk, ongeag allerhande beperkings en terugslae...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy