Media24 Books: 46 books

Cover of Ester
by Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 21, 2014

’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in 1940 tussen Dr DF Malan en ’n Duitse spioen, mev Thyra Denk. Nou, in 1946, kry Dieter Bergman, ’n senior polisieman, instruksies...
Cover of Onse Vaders
by Karin Brynard
Language: Afrikaans
Release Date: October 12, 2012

In ’n miljoenêrsbuurt van Stellenbosch loop ’n huisroof skeef. Die slagoffer, ’n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word deur haar kinders ontdek.Kaptein Albertus Markus Beeslaar, op besoek aan dié pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn, word teen sy sin by die ondersoek betrek....
Cover of Monument
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: July 9, 2013

Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die...
Cover of Die blou van onthou
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: September 28, 2012

In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee...
Cover of Ballade vir ’n enkeling
by Leon van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

In die laat tagtigerjare het die treffer TV-reeks Ballade vir ’n enkeling rekords gebreek. En nou word die verhaal weer vertel, maar dié slag soos dit werklik gebeur het, sonder versagting, aangepas vir vandag._x000D_ Dit begin wanneer een van die land se gewildste skrywers, Jacques Rynhard,...
Cover of Ena Murray-omnibus 39
by Ena Murray
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2013

Eensaam op Wegdraai_x000D_ ’n Skaduwee skuif oor Bokkie en Tokkie se sorgelose kaalvoetlewe, waarin sokkerspel saam met die dorpseuns die hoogtepunt van pret is. En die rede? Ontluikende vroulikheid . . . ’n vloekwoord en blykbaar ’n ongeneeslike siekte. Dis veral juffrou Estelle Huizeman...
Cover of Die bleek man op my hakke: My lewe met skisofrenie
by Harriet Christou
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2013

Niemand hoor die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... dat sy tientalle obsessiewe kompulsies het wat haar byna te bang maak om asem te haal. Niemand weet van Harriet Christou se lewe met skisofrenie nie. Harriet...
Cover of Haar naam is Ragel
by Annalise Wiid
Language: Afrikaans
Release Date: February 1, 2013

Ragel Naudé het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer ná die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy...
Cover of Wolwedans in die skemer
by Leon van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2011

Wanneer Sonja Daneel ná ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek...
Cover of Labirint
by Chanette Paul
Language: Afrikaans
Release Date: October 20, 2012

Sy gaan ophou vlug van haar eksman en haar verlede en sy gaan dit doen op Leeuwendrift waar sy as verworpeling grootgeword het. Dít besluit Vasti de Leeuw toe haar meenthuis gevandaliseer en ’n besending van haar skilderye vernietig word.Om die verlede te trotseer, is egter nie so maklik nie. Daar...
Cover of Calling all Foxes: Your time has come
by Clem Sunter
Language: English
Release Date: September 14, 2012

The newest in the topselling Fox series, this book is a collection of his most recent columns. Master strategist Sunter covers current events and topics of general interest in his unmistakable, highly readable Sunter style. He has updated and annotated each column with new insights and information...
Cover of Tafelberg Short: Somalia - Fixing Africa's Most Failed State
by John Peter Pham, Greg Mills
Language: English
Release Date: March 22, 2013

Lowest down on the Failed State Index for five years running, Somalia has been described as 'destroyed', 'stateless' and 'ravaged'. Yet is also a place of promise... In this concise and compelling book, three internationally recognised experts on Africa examine the Somalian crisis. Comparing Somalia...
Cover of The War at Home: Women and families in the Anglo-Boer War
by Helen Bradford, Albert Grundlingh
Language: English
Release Date: October 14, 2013

During the Anglo-Boer War, the conflict between the British and the Boers spilled over from the battlefield to the farmsteads of the Orange Free State and the Transvaal. The internment of women and children in concentration camps was part of a total war waged by the British Empire not only against...
Cover of World War One and the People of South Africa
by Bill Nasson
Language: English
Release Date: October 22, 2014

Although World War One did not bring Zeppelin airships to threaten South Africa's skies, or invading foreign soldiers to march through its towns, its inhabitants were also drawn into one of the most bloody and shattering global conflicts of the 20th century. Renowned historian Bill Nasson explores...
1 23 4
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy