Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Uit twee werelde
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Uit twee werelde is 'n heruitgawe van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Liefde in A teekoppie en Meisie uit die boendoe.
Cover of Liefde op Petit Paris
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 20, 2018

royale is verlief op haar voog, aragon. maar hy is gekant teen haar passie vir ballet. hy dans boonop heeltyd na amalia se pype. sal royale sy hart kan wen deur haar eie hart te volg?
Cover of Geliefde rebel
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: May 20, 2018

na tien jaar sien malaika weer vir baron, die ou op wie sy haar hart op skool verloor het, maar hy het sy rug op haar gedraai. sy het egter nie haar liefde vir hom ontgroei soos sy gedink het nie. haar aartsvyand heloise skynbaar ook nie. sy is ook steeds net so verlief op baron en dit lyk of hy haar bo malaika kies.
Cover of Geheime agent
by Christie Nortje
Language: English
Release Date: November 15, 2013

Theo weet sy lewe gaan verander die dag toe hy 'n vreemde boodskap op sy BlackBerry kry: Jy is by geboorte as 'n geheime agent van die SS Geheime Agentskap gekies. Natuurlik sal jy een van die agentskap se moeilikste take suksesvol moet voltooi voordat ons jou kan inspan om een van die grootste spioenasienetwerke...
Cover of Thomas@gps.net
by Carina Diedericks-Hugo
Language: English
Release Date: November 15, 2013

Thomas en die res van die graadneges is opgewonde toe 'n Amerikaanse uitruilstudent 'n paar dae by hulle moet deurbring. Maar waarom tree James McCallister so vreemd op? En wat beteken die kodeboodskap wat Thomas op sy iPhone kry?
Cover of Zeza en die prins
by Marijke Greeff
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Tristan ontvoer Zeza om haar 'n gedwonge huwelik te spaar, maar trou dan self met haar om haar reputasie te red. Zeza vind na die troue eers uit dat Tristan die kroonprins van La Mierre is. Hoe gaan die koninklike familie haar, 'n vondeling, as die troonopvolger se vrou aanvaar?
Cover of Vir altyd (Duet)
by Marijke Greeff
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses, Formuleliefde en Sewe beloftes, in een bundel. Formuleliefde: Jarod Hunter is die wereld se formule-een-kampioen. Hy verpes die media, en Catherine is juis 'n joernalis - met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op...
Cover of Agter maskers
by Marijke Greeff
Language: English
Release Date: January 1, 2017

Mia se man dagvaar haar vir 'n egskeiding en laat haar sonder 'n huis of 'n beroep. Haar gevoel vir die man wat haar 'n werk aanbied, is dalk net die desperaatheid van 'n verwerpte vrou.
Cover of Sacrificed (SA Uitgawe)
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 7, 2017

caz colijn receives a phone call from belgium that tears her out of her reclusive life. in belgium, where she tries to trace her and her daughter's family origins, it becomes clear that that country's colonial past has had as much impact on her life as the apartheid years in south africa did.
Cover of Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste
by Riette Rust
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Hy vereis voltyds aandag, goedkeuring en bewondering. Vir jou gevoelens en behoeftes voel hy vere. Trouens, hy beheer jou ten volle. Hy het selfs jou drome by die venster uitgegooi. Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer.
Cover of Vlees en bloed
by Riette Rust
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Eileen en Roelien staan nie net as die Bloedsusters bekend omdat hulle biologiese susters is nie, maar ook omdat hulle daagliks bloederige misdaadtonele skoonmaak. Soms ruim die susters ook opgaarders se huise op, en ander kere help hulle vloedwaters of 'n brand se skade herstel.
Cover of Die 13de kaart
by Madelein Rust
Language: English
Release Date: January 5, 2014

Belia, 'n forensiese sielkundige, werk saam met 'n span van die polisie om 'n reeksmoordenaar vas te trek wat doelbewus leidrade op die misdaadtoneel laat. Later weet sy wie die volgende slagoffer is.
Cover of Vandat jy weg is
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 6, 2015

Jessica en haar man is uitmekaar - of so het sy gedink - toe 'n ou liefde sy verskyning maak. Die verhaal wat in 'n Gelyke kans begin het, word in hierdie roman voortgesit.
Cover of Anderkant vergeet
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Anneleen word in die hospitaal wakker en ken niemand buiten haar ma en pa nie. Maar hulle se daardie ongeluk het gebeur toe sy nog net agtien was en hierdie kinders en man is hare ...
First 3 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy