Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Huis van die wind
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Die afgrond tussen hulle is so onoorbrugbaar as die Drakensberg se donkerblou klowe: sy is Boere-adel; hy is die Portugese kafeebaas se seun. Gaan die donker geheim wat op KwaMoyeni gehuisves word hulle nog verder uitmekaar dryf?
Cover of Die tuiskoms
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 5, 2014

Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oe kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net haarself beskerm?
Cover of Die verhuising
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 9, 2013

Eerstejaar Danelle is op 'n dorp en 'n kampus waar sy nie wil wees nie. Boonop bly sy by haar ma, wat daagliks agteruitgaan. Haar liefdeslewe is ook nie na wense nie. Is dit net sy wat so swaar dra aan 'n kruis?
Cover of Gelyke kans
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 4, 2015

Na 'n huwelik van verskeie dekades staan Jessica daar waar talle vroue voor haar gestaan het: Egskeiding is sonder enige waarskuwing voor haar deur. Gaan sy as mens groei of ondergaan in hierdie krisis?
Cover of Vlerke vir Jakomien
by Alda Geers
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Jakomien wil nie saam met Jean-Louis de la Rozzier Ellerman werk nie. Maar sy het nie geweet dat hy 'n man is wat van elke dag en elke plek poesie kan maak nie.
Cover of Waar die hart is
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 9, 2013

Idalette veg om haar erfporsie van Adriaan Malan te behou. Sy glo sy's nie goed genoeg nie, nie soos Adri en JC nie. Veral nie vir Charl Nienaber nie, trustee van haar erflating, wat haar net verdra, verduur.
Cover of Blood Sisters
by Eileen de Jager & Ilse Salzwedel Roelien Schutte
Language: English
Release Date: January 4, 2012

Crime-Scene Clean-up is 'n maatskappy wat aan twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde - met deernis en empatie - skoonmaak. Hier is hul storie ...
Cover of 'n Nuwe lente
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 9, 2013

In die afsondering van die Weskus wil JC Malan gesond word, haar vrede terugkry. Teen haar sin deel sy die huis op Uitsig met Josua du Toit, stel haar bloot, min wetende hoe groot sy leuen is.
Cover of Ek het gemartel
by Elaine Bing
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Hierdie boek, gebaseer op die outeur se doktorale tesis, is ongewoon en nog nooit voorheen gedokumenteer. Drie polisiemanne vertel met afgryse wat hulle gedurende die apartheidsjare gedoen het. Hulle probeer nie om hul skuld aan die gebeure te ontken nie en het ook 'n reuse-risiko geloop deur hul stories te vertel.
Cover of Elsie eenoog
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: November 15, 2013

Die pop gee Carli hoendervleis. Van die eerste oomblik dat sy dit sien. Maar Carli se sussie is mal oor die ou eenoog-lappop wat sy op die strand optel. Kort voor lank begin daar egter vreemde dinge in die gesin se vakansiehuis gebeur ... en Carli is seker dis alles Elsie Eenoog se skuld ...
Cover of Loui Fish

Loui Fish

Walking in my Choos

by Alita Steenkamp
Language: English
Release Date: January 3, 2013

In Walking in My Choos, Loui Fish reveals an insight to the high flying life of drugs, violence and infidelity, but she also exposes an emotive tale of a beautiful young woman who has only one mission in life: to be a good mother to her children.
Cover of Afrika

Afrika

Feit, fiksie of fabel

by Rob Marsh
Language: English
Release Date: January 10, 2012

AFRIKA: FEIT, FIKSIE OF FABEL, kyk na die eiesoortige dinge, plekke, mense en diere wat in Afrika was, en is. Hierdie uiters interessante en feitlike boek kan aanslag vind by die algemene mark en ook deur akademiese instansies gebruik word.
Cover of My pad met engele
by Belinda Bras-Nel
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Die boek beskryf dit wat Belinda van die engele geleer het. Hulle wyshede het haar gehelp om haar lewe om te keer van hopeloos en magteloos na bemagtig en vry.
Cover of Magdaleen Walters Omnibus
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Drie van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Net 'n gewone man, Bosveldsprokie en Engel in die stad in een bundel.
First 2 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy