Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Geur van vervulling
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 11, 2011

In Vivien se wereld pas Herman glad nie in die prentjie nie. Die man is te ordentlik. In haar verlede is immers 'n skande versteek. Is vergifnis en vervulling regtig so na aan mekaar?
Cover of Geur van genade
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam, die aborsie, die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm van Zyl op sy uitgestrekte Karoo-plaas is daar geen veroordeling nie, net genade. Sy weet nou daar is 'n pad vorentoe, sy moet hom net kry. Alleen.
Cover of Net 'n mens
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 8, 2016

Sanet moet na baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe le nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ' nou ook hare ' is ironies genoeg 'n vreemde dogtertjie sonder heenkome.
Cover of Kodenaam Icarus
by Henk Breytenbach
Language: English
Release Date: January 2, 2015

Vic was een van die gevreesde manne wat voor 1994 &quote;ongewenstes&quote; moes &quote;uithaal&quote;. Hierdie opdragmoorde haal hom nou in. En daar bo sit manne uit die ou en die nuwe era wat baie te verloor het.
Cover of Moordlys
by Henk Breytenbach
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, 'n hardewareverkoopsman ... Tot sy foto staangemaak word by 'n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg.
Cover of Prof Fungus(13) en die onsigbare skurk
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: September 1, 2018

Cover of 101 Lawwe-grappe
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: June 12, 2018

kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! elke boek bevat 'n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 dieregrappe, 101 klop-klop-grappe, 101 lawwe grappe en 101 grappe vir pousetyd.
Cover of Zackie Mostert-omnibus 1
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: August 1, 2018

Cover of Prof Fungus(14) en die gekloonde konyn
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: September 1, 2018

Cover of Superskurk
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: June 25, 2018

kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! elke boek bevat 'n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 dieregrappe, 101 klop-klop-grappe, 101 lawwe grappe en 101 grappe vir pousetyd.
Cover of Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: April 20, 2018

as jy op die ingewing van die oomblik 'n skaap by 'n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie ... hierdie humoristiese, hartroerende tiener
Cover of Flesh and blood
by Riette Rust
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Eileen and Roelien are not only known as the Blood sisters because they are biological sisters, but also due to the fact that cleaning bloody crime scenes is their day job. Sometimes the sisters clean up hoarders' homes, at other times they help to restore damage caused by fire or floods.
Cover of Die erflating
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Toe Adriaan Malan sterf, word die mat onder Adri uitgeruk - haar pa het sy beherende aandeel in AM Holdings aan 'n vreemdeling verkoop. Wouter Mouton word haar baas, en sy moet veg om professioneel en emosioneel staande te bly.
Cover of Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 3, 2016

Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe, word hulle omring van kleinburgerlikes, groot geeste en veral een geesgenoot.
1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy