Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Springgety
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 9, 2016

Vier kruise op Springklip getuig van slagoffers wat of daar afgespring of gestamp is. En daar kort nog twee kruise, weet Lily. Is daar iemand op Kruisbaai wat glo hy mag besluit oor lewe en dood?
Cover of Boheem
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 11, 2016

Katrien Bresselaar het voorheen al weggekom met moord. Die halwe vingerafdruk op die moordwapen is hare. Op Bohemia word groot wrokke getroetel en onder die rustige oppervlak, sied dit.
Cover of Sarah du Pisanie Omnibus
by Sarah du Pisanie
Language: English
Release Date: January 4, 2014

DanskraalSy vlug weg van die een man, en hier, agter die vol rivier, word sy deur twee ander getreiter. Buiten die plaasskooltjie, beleef Ester ook die plaaslewe in Suidwes. En vir Wouter, wat sy so liefhet, sal sy nooit weer vertrou nie. Aandeel in liefde Elna erf aandele in 'n sakeonderneming in...
Cover of hoe diep die liefde le
by elsa winckler
Language: English
Release Date: January 6, 2017

Hierdie is 'n omnibus bestaande uit drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas Waar liefde le, Want daar's skoenlappers en Heldergeel dag.
Cover of Liefde langs die Eersterivier
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhe en Sonder bagasie.Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oe, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar...
Cover of Huweliksklokkies op Jakkalswater
by Sarah du Pisanie
Language: English
Release Date: January 4, 2015

In die ou Suidwes kom die identiese tweeling Ben en Faan maar net nie tot troue nie, ondanks hulle skoonsusters se pogings. Toe verskyn daar kort na mekaar twee ewe hubare meisies in die omgewing.
Cover of Hartsbegeerte
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van madelie human se vorige romanzas, terug na jou, kolwyntjie en altyd die strooimeisie.terug na jou:jare gelede het mercia haar liefde vrygelaat, soos mens 'n boemerang van jou af weggooi. nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer....
Cover of Wilde hawer Omnibus
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 11, 2016

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas.Om Ben lief te he: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.Om...
Cover of Hartewens
by Madelie Human
Language: English
Release Date: December 7, 2017

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van madelie human se vorige romanzas, onwelkome geskenk, handomkeer en le fleur se hartebreker.onwelkome geskenk:marile vertrou glad nie die werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. hy is immers net nog een van die mans wat in haar...
Cover of Skakerings van liefde
by Madelie Human
Language: English
Release Date: December 15, 2009

nadia kom op die mees onverwagte plek en tyd weer die seuntjie tee wat sy vir aanneming moes afgee. maar vergis haar seuntjie se aanneempa nie lyflike begeerte en 'n ma vir sy kind met liefde nie?
Cover of Unmaking of the torturer
by Elaine Bing
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Three policemen tell the horrifying stories of what they had done during the apartheid years - how, where and whom they had tortured. They don't try to negate their part in the events and in fact have taken a great risk in telling their stories.
Cover of Understanding Africa
by Rob Marsh
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Starting eight million years ago, Understanding Africa provides an accurate and detailed account of the natural, political and social forces that have created the Africa we know of today and which have shaped the continent's destiny through the ages
Cover of dark traces
by martin steyn
Language: English
Release Date: January 6, 2017

A serial killer is on the loose. The bodies of teenage girls are found in the veld at regular intervals: raped, tortured and hanged. The police have to answer the parents questions, but they can't.
Cover of Ek's mal oor jou (en Whimpy milkshake)
by Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: December 15, 2009

Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80's. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my...
1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy