Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Tamara
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Hul liefde mag nie. Joshua is Tamara se halfbroer. Maar is hy Groot Dawid se bloedseun? Ma Saar ken die waarheid, maar praat nie. En as die Anglo-Boereoorlog die antwoord insluk, bly hul liefde vergeefs ...
Cover of Maryn
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 12, 2011

Maryn wou glo sy is Neil von Wildenstein se droomvrou. Nou weet sy - haar pa se lemoenplaas is wat hy eintlik wil he. Lemoenblomolie is volop op Bergendal, en dis wat Niel broodnodig het vir sy laventelprodukte.
Cover of Onder seespieel
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Onder seespieel bevat twee van Chanette Paul se gewildste romanses in een bundel.
Cover of Eendag op 'n maandag
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 9, 2014

'n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeer romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir 'n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry 'n knou toe 'n beroemde sjef haar lewe binnestap.
Cover of Uit die bloute
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: April 20, 2018

jojo richter moet ondersoek instel na A groep wat wag vir A moederskip van die pleiade-sterrestelsel. hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? en dalk met die verdwyning van A klompie fris, jong mans ook?
Cover of Verklikker
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 8, 2011

Treine het nog altyd vir Marco Lange 'n bekoring ingehou. Tot daardie verskriklike nag van die ongeluk toe sy lewe ingrypend verander het. Hierna raak Marco intens bewus van die konflik tussen leuens en waarheid en sy pad kruis met die poligraaf wat tot in sy siel kan sien, wat dinge raaksien waarvan hy self nie bewus is nie.
Cover of Vuurvreter
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 2, 2014

As 'n Duitse wesie kom Gretl na die Tweede Wereldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakob Kowalski besluit. Maar net Jakob ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.
Cover of Paaiboelie
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 8, 2017

terwyl jojo ontrafel wat die waarheid agter skatryk eduard swiegelaar se moord is, dobber die geheime wat al A eeu op crystal crags verswyg is boontoe en zaan, eduard se weduwee, staan in die brandpunt.
Cover of Maanschijnbaai 2

Maanschijnbaai 2

Nan & Jeannie

by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2012

Menige inwoner glo dit was 'n bose dag toe die vier Calitz-slette Maanschijnbaai in 'n pienk Cadillac binnegery het. Eers begin hulle die kasarm omskep in 'n stuk kitsch, toe toor hulle al wat 'n man is en nou wil Jeannie boonop 'n restaurant daar oopmaak.
Cover of Maanschijnbaai 1

Maanschijnbaai 1

Jo & Sue

by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 7, 2012

Toe Jo Calitz die liederlike kasarm op A lieflike stuk aarde by haar vervreemde en baie eienaardige oupa erf, besef sy nie dit kan haar en die drie mense naaste aan haar se redding of hulle ondergang wees nie. En Maanschijnbaai sA ook.
Cover of Offerlam
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 11, 2015

Caz se verlede le in koloniale Kongo en die apartheidsjare in Suid-Afrika. Nou kom sy te staan teen rassehaat van al twee kante - en 'n man wat sy nie kan vergeet nie maar ook nie kan uitstaan nie.
Cover of Meetsnoer
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 12, 2016

Toe Raine Quinn Fluisterbos koop, weet sy nie sy ry die profeet Sias van die Meetsnoer Tempel se heilige taak in die wiele nie, ook nie dat Fluisterbos die nuwe Eden is nie. En nog minder van Flint Fletcher se obsessie oor die klein stukkie oerbos. Sy kon ook nie voorsien dat een van die Meetsnoer-lidmate...
Cover of Offerande
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Caz Colijn wil weet wie haar pa is, maar eers moet sy van die diamante en so van die Kongolese op haar spoor ontslae raak. Dis Caz se grootste kwellings tot haar eksman opdaag en haar dogter verdwyn.
Cover of Fortuin
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Is Eva van Eden 'n heks, of 'n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of 'n onheilsnes? Dis wat joernalis Xanthe Tredoux moet gaan vasstel. Maar insekbyte is klaarblyklik moord. En Xanthe is ook in die visier.
1 2 3 45 6 7 8 9 10 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy