Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Drome word waar
by Tosca de Villiers
Language: English
Release Date: January 1, 2015

Maryke het hard gewerk om 'n suksesvolle fotograaf te word. Wanneer die sjarmante dokter Leon Boshof haar lewe betree, veg sy verbete teen haar ontluikende gevoelens vir hom.
Cover of Lieflike leuenaar
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Toe Anneke teen haar sin die rol van haar tweelingsuster speel, bedrieg sy die man wat sy liefgekry het. Durf sy hom verloor om haar suster te red? En Saul Cordier het g'n genade nie.
Cover of 'n Meermin vir Xander
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Xander Duvenhage se reguit vir haar hy wil niks met haar te doen he nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is 'n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom.
Cover of Die flerrie en die advokaat
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Advokaat Anita Maree vlug om haar reputasie as verleidster af te skud. Sy kom teen Jans van Heerden te staan, 'n gedugte opponent, en sy moet bewys sy's nie net 'n leekoppie nie.
Cover of Trofeevrou
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Hy wil Inez met alle mag besit. Maar dis bloot om die sosiale leer te kan klim. En natuurlik uit wraak. Aanvaar sy sy aanbod, kan Wim Meintjies haar deeglik straf vir sy vernedering toe sy jonger was.
Cover of Hibiskusvrou
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 4, 2015

Theuns slaan die onafhanklike en selfstandige Nerita se voete onder haar uit. Maar toe breek haar een en twintigjarige seun Theuns se lieflingdogter se hart. En Nerita weet Theuns sal haar nooit bo sy meisiekind kies nie.
First 28 29 30 31 32 33 34
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy