Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Swartval
by Martin Steyn
Language: English
Release Date: January 8, 2016

Hy het teruggekom. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Maar hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar.
Cover of Ontwakende passie
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2017

kan die beeldskone en hardkoppige celestine de peronne haar drome om lavoisier eendag te besit opgee en haar hart volg? die warmbloedige franse stalmeester hou dit tog reeds in die palm van sy hand.
Cover of Eerste liefde
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Na tien jaar is Lente terug op Barrydale, naby die De Witts. Hoe hulle haar en Leo se liefde gekelder het, bly by haar. Sy moet Leo uit haar lewe hou, al breek sy ook in stukke.
Cover of Suikersoetsonde
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer, en haar hele lewe stort in duie. Met die hulp van haar prokureur begin sy weer haar lewe herbou.
Cover of Stem in die wind
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Die Klebers is gewone mense wat 'n rustige lewe lei. Alexandra is die een wat sorg vir opwinding in die gesin. Op die oog af is sy en die markies uiters beskaaf met mekaar, maar sodra hulle alleen is, spat die vonke en die passie.
Cover of Onvergeetlike oomlikke
by Dina Botha
Language: English
Release Date: May 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van dina botha se vorige romanzas, sy rooikopbaas, liefste willemientjie en liefdeskrale.
Cover of Robyn se ongetemde man
by Dina Botha
Language: English
Release Date: December 15, 2009

robyn het alles wat 'n meisie kan begeer. as sy net verlief was op die man waarmee almal verwag sy gaan trou. eers toe connor in haar lewe verskyn, weet sy wat sy misgeloop het.
Cover of Bloedsusters
by Eileen de Jager & Ilse Salzwedel Roelien Schutte
Language: English
Release Date: January 11, 2011

Crime-Scene Clean-up is 'n maatskappy wat aan twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde - met deernis en empatie - skoonmaak. Hier is hul storie ...
Cover of Liefde in die Ou Kaap
by Sarah du Pisanie
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Tussen 1790 en die vroee agtienhonderds trotseer mense gevare en verloor hulle hul harte in die Ou Kaap. Du Pisanie is 'n bekende en geliefde skrywer van verhale oor liefde en vergange tye.
Cover of Willemien
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Willemien is 'n konsentrasiekampkind. Haar bitterheid, selfs haat vir die Britte kan sy nie onderdruk nie. Aidan Connolly is een van hule. Hoe onderdruk sy haar liefde vir hom? Hy het haar mense in die oorlog vermoor.
Cover of Deborah
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Heath Hughes leer Deborah as die seun Doepie ken. Saam doen hulle argeologiese opgrawings - Deborah as Doepie. Sy besef sy't Heath lief, maar hy's 'n dief, 'n leuenaar, hoor sy. En vir oneerbaarheid is daar geen verskoning nie.
Cover of Fleur
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Fleur het die wynplaas, Christiaan die kennis. Hul huwelik is 'n sakeooreenkoms. Maar by die Davels wag die een wittebroodkamer na die ander op hulle. Iets moet knak. Maar daar's Fleur se voorwaardes. En Christiaan se eed.
Cover of Annabella
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Sonder Istvan Bethlen sal sy nooit weer volledig Annabella Davel wees nie. En sy het hom verloor. Op vlug is hy, 'n adellike, in Amsterdam doodgeskiet. Haar musiek, haar lewe is skielik betekenisloos, sonder sin.
Cover of Isabelle
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 11, 2011

Hul persoonlikhede knoop en skuur behoorlik - sy, die opsters gravinnetjie, en hy, die boertige bywoner. Maar meer as 'n herinnering kan Isabelle nie word nie, want Arendt de Leeuw het net 'n paar maande oor.
1 2 34 5 6 7 8 9 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy