Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Griekse vuur
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Athena is hoof van 'n eksklusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op 'n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos 'n Griekse god.
Cover of Ridder in 'n limousine
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil 'n loopbaan as argitek in Suid-Afrika begin. Die aantreklike chauffeur wat haar help, Charlie Vermaak, en die ontwykende Philip Altman, by wie sy werk soek, is egter een en dieselfde mens.
Cover of Tien-uit-tien-man
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2013

Karlin moet as instruktrise 'n superfikse boer voorberei vir 'n kompetisie. Hy beweer egter hy het nie vir die kompetisie ingeskryf nie en sy begin boonop onprofessionele gedagtes oor hom koester.
Cover of Resep vir liefde
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Chantal skryf stomende liefdesverhale onder die skuilnaam Chaney Talbers. Chris Rheeder ontwikkel 'n dringende begeerte om die skrywer te ontmoet en Chantal moet bontstaan om haar geheim te bewaar.
Cover of Uitgemaakte saak
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2014

'n Vreemde man bied finansiele hulp aan vir Christien se maatskappy wat in finansiele verknorsing beland het. Sy voorwaarde is egter dat sy met hom trou as sy nie binne drie maande die bedrag kan terugbetaal nie.
Cover of Haar stoute skoene
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Vicky is getroud, moet sy hoor, met 'n man waarvan sy nog nooit gehoor het nie. En toe sy uiteindelik haar vryheid terugkry, is dit die laaste ding wat sy wil he.
Cover of Meer as 'n speletjie
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Zialee bevind haar as 't ware onder een dak met die man uit haar verlede en die een wat sy nou liefkry. Sy moet teen wil en dank meedoen aan die speletjie. En dit maak seer.
Cover of Diagnose

Diagnose

verlief

by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 4, 2013

Die drie Jordaan-broers in Maribelle se lewe is byna prinse. En al kom sy as mediese dokter terug na haar tuisdorp, het sy aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword.
Cover of Duiwel in 'n snyerspak
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hy le die reels neer.
Cover of Man met integriteit
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2014

Samantha, 'n joernalis, word onder valse voorwendsels die onweerstaanbare modeontwerper Streiger se assistent. Haar redakteur se opdrag was dat sy besonderhede oor hom moet uitvis vir 'n artikel. Maar Samantha verloor haar hart op hom ...
Cover of Impulsiewe besluit
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2014

Angilika besef haar lewe beweeg in 'n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in 'n boemelaar vasloop ...
Cover of Die rooikop se lot
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Karlien trek die kortste lootjie van die verpleegsters by die kliniek. Nou moet sy die befoeterde man met die gebreekte been in kamer sestien versorg. En hy is moeilik! Maar ook so aantreklik ...
Cover of Nommerpasmeisie
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2014

Tom Bruwer help om Elaina se ou motortjie te restoureer. Daar is net een probleem: Met sy blou oorpak, sy donker krulhare en sy insleepwa sal hy nooit vir haar ryk ouers aanvaarbaar wees nie.
Cover of Bly myne
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Drie jaar na Jackie se egskeiding is sy terug. Nie om hul huwelik te hervat nie maar om Alec te wys dis 'n ander Jackie die. Maar hoe gemaak met die aantrekkingskrag tussen hulle?
First 9 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy