Lapa Uitgewers: 468 books

Cover of Ek en jy (Duet)
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Ek en jy is 'n heruitgawe van twee van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies, 'n Perfekte paartjie en Losbol se moses.
Cover of Blom in die hare
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: March 2, 2018

kaila, 'n enkelma, se seun is haar hele lewe. hulle ontmoet die viljoens by 'n funksie vir enkellopendes en hy raak bevriend met die dogter. wanneer sy swanger raak, moet 'n salomosbesluit oor die baba geneem word.
Cover of Lemoenseisoen
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Durf 'n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek 'n bloedwarm, baie mooi vrou.
Cover of Om jou te vind
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: December 4, 2018

Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in 'n omnibus beskikbaar!Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoe om haar karakters uit te beeld.Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op Vergeetbaai, Kiki se kroonprins en Sieraad...
Cover of Jy-weet-wie
by Francois Bloemhof
Language: English
Release Date: January 11, 2012

Niek Naude se lewe kry 'n bisarre kinkel as hy op 'n vreemde advertensie reageer. Kort voor lank bevind hy hom in 'n situasie waaruit hy homself nie meer losgewoel kan kry nie, en stel hy ook sy vrou en kind aan die uiterste boosheid bloot.
Cover of 13 Spookstories
by Francois Bloemhof,Fanie Viljoen Jaco Jacobs
Language: English
Release Date: February 11, 2012

Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!
Cover of Veronica

Veronica

Die kleur van liefde

by Alita Steenkamp
Language: English
Release Date: July 1, 2013

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die...
Cover of Loui Fish

Loui Fish

Onsinkbaar

by Alita Steenkamp
Language: English
Release Date: January 3, 2013

Onsinkbaar is 'n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses. Maar dit vertel ook van 'n weerlose Loui, wanneer sy gestroop van al hierdie dinge besef dat geld en glorie nie geluk bring nie.
Cover of Bloedlyn
by Madelein Rust
Language: English
Release Date: January 7, 2016

Renata Malan, 'n privaat ondersoeker, se pa is ter dood veroordeel vir moord maar het ontsnap. Nou ondersoek Renata 'n reeks moorde waarvan die leidrade al hoe sterker na haar pa wys.
Cover of Monstersaad
by Madelein Rust
Language: English
Release Date: January 7, 2015

Renata, 'n forensiese sielkundige, ondersoek 'n saak waarin 'n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit nie. Renata glo laasgenoemde maar sy het bewyse daarvoor nodig.
Cover of Gekoopte leuens
by Lien Roux-de Jager
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Kalli Krynauw wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug met haar leuenverklikker. Daar is verraad in die polisiemag en regbank. En liefde: Brink met die kierie en die staalblou oe is ook terug.
Cover of Net jy (Duet)
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Twee van Rykie Roux se gewildste romanses, Die flerrie en die advokaat en Lieflike leuenaar in een bundel.
Cover of Donker leuens
by Lien Roux-De Jager
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Kalli Krynauw is bang en dis nie wat sy wil wees nie. Sy wil weer haar ou self wees - hardegat, dinamies, in beheer, 'n suksesvolle forensiese psigo-fisioloog. Sy kry weer 'n saak om te ondersoek en dit doen wondere vir haar selfvertroue, maar bring ook 'n hele kaboedel nuwe spanningslyne in haar lewe . . .
Cover of Slim leuens
by Lien Roux-de Jager
Language: English
Release Date: January 8, 2014

Die derde in die Kalli Krynauw-reeks. Die poligrafis help jag maak op misdadigers. Die skisofreen wat 'n obsessie gehad het om haar te vermoor is terug in haar lewe. En 'n reeksmoordenaar is moontlik deel van die polisiespan ...
First 6 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy