by
Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: October 25, 2018
Vier jaar is baie lank, lewenslank, om 'n galeislaaf te wees. René se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrompel en as galeislaaf verkoop, op die aand wat René vir Wilmien Van Der Toorn wou vra om met hom te trou.
Na hy suksesvol ontsnap en oom André, die graaf Moreau, ook help onsnap, neem...