Johan Crous: 24 books

Cover of Omnibus 1
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: October 11, 2015

Omnibus 1 deur Johan Crous, met vier verhale. Amper 1000 bladsye.Paula:Toe Paula Van As se dogtertjie in 'n motorongeluk sterf en sy vermink word, skei haar man haar omdat sy nie meer mooi is nie. Haar lewe kom tot stilstand en sy onttrek haar van die samelewing. Wie wil met 'n geskende...
Cover of Melissa
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: June 21, 2016

Melissa deur Johan Crous. Wanneer Melissa van haar perd af val en en verlam is. gee sy Hardus, haar geliefde die trekpas, want sy wil nie 'n meulsteun aan sy nek wees nie. Hy weier dat sy alleen besluit en vra vir 'n maand om haar saam met hom te neem en dan alleen sal hulle saam besluit. Melissa...
Cover of Omnibus 2
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: June 12, 2016

Omnibus 2 deur Jona Crous. Hierdie bundel bevat drie boeke vat voorheen afsonderlik gepubliseer is: Yolanda se Beurt - [ISBN 978-0-620-66984-9(epub) & ISBN 978-0-620-66985-6(mobi)] Ilse - [ISBN 978-0-620-67361-7 (e-pub) & ISBN 978-0-620-67360-0 (mobi)] Leoni word Groot - [ISBN 978-0-620-67448-5...
Cover of Pauline Vind Geluk
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2015

Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy 'n oop verhouding wil hê. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlieënier by Meyer Industries in George. Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent, se lewe kom tot stilstand toe...
Cover of Omnibus 4
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: August 13, 2016

3 Boeke in 1 Bundel. Pauline vind Geluk Wessel Bruwer verbreek sy verhouding met sy liefde, Mandie, toe sy nie met hom wil trou nie en sy 'n oop verhouding wil hê. Hy verhuis terug na Suid-Afrika en werk as vlieënier by Meyer Industries in George. Pauline Niemand Marx, die suksesvolle eiendomsagent...
Cover of Omnibus 5
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: December 27, 2016

Drie vollengte boeke in een bundel. Dit is 'n interaktiewe weergawe. Die leser kan kies met skakels of hy/sy die skoon (geen beskrywings tydens bedtonele nie) of erotiese weergawe (volle beskrywing van bedtonele) wil lees. Soekie: Soekie Markgraaff het op drie-en-twintigjarige ouderdom...
Cover of Tanya se tweede keer
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: February 28, 2016

Hierdie boek is dieselfde een as wat in my eerste omnibus verskyn het, maar hierdie weergawe bevat die bedtonele ook. Tanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco, behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom ten opsigte van tafel en bed. Sy neem haar...
Cover of Anton se Begeerte.
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: August 4, 2015

Afrikaans Novelle. Hugo Smit, musiekonderwyser en liedjieskrywer se hele lewe stort in duie toe sy vrou en twee dogters hom wegjaag, na Melanie hom valslik beskuldig het van ontrouheid, omdat hy nie by haar wou slaap nie. Sonder sy dogters is hy dood. Hulle wil hom nie weer sien nie. Hy versin...
Cover of Elmien
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: March 6, 2017

André De Lange verlaat sy ouerhuis op twee-en-twintigjarige ouderdom toe hy besef hy is 'n optelkind en sy broers beskou hom as 'n indringer. Hy neem sy oorlede moeder se van, Rossouw, aan en neem hom voor om sy gewese familie te wys hy is nie 'n nikswerd nie. Hy verbreek ook sy verhouding met Hannelie...
Cover of Yolanda se Beurt
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: August 7, 2015

Wanneer Yolanda vir Marius Van der Sandt, die skrywer, ontmoet, wanneer hy hulle drie vriendinne met sy vliegtuig kom haal en hy net vir haar, Yolanda raaksien, ten spyte van haar twee vriendinne wat mooier is, is dit liefde met die eerste oogopslag. Alle verloop reg en die verhouding groei vinnig....
Cover of Paula
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: February 28, 2016

Toe Paula Van As se dogtertjie in 'n motorongeluk sterf en sy vermink word, skei haar man haar omdat sy nie meer mooi is nie. Haar lewe kom tot stilstand en sy onttrek haar van die samelewing. Wie wil tog met 'n geskende vrou sosialiseer? Marius en Yolanda Van der Sandt bly haar vriende en sy word...
Cover of Sonja se Sonde
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: August 4, 2015

Sonja het die ideale huwelik en die man van haar drome. Hy aanbid spreekwoordelik die grond waarop sy loop en sy kry alles wat haar hartjie begeer. Hy koop vir haar 'n nuwe huis en hy laat haar ophou werk. Hy ondersteun haar in haar naaldwerk stokperdjie en hy koop alles wat sy wil hê. Hy bemin haar...
Cover of Adri
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: August 8, 2015

Dit is 'n interaktiewe weergawe. Die leser kan kies met skakels of hy/sy die skoon (geen beskrywings tydens bedtonele nie) of erotiese weergawe (volle beskrywing van bedtonele) wil lees.Adri het Morné onwetend lelik afgejak en hy het aanstoot geneem toe sy gesê het hy sal nie by haar...
Cover of Soekie
by Johan Crous
Language: Afrikaans
Release Date: April 30, 2016

Waaroor die boek gaan: Soekie Markgraaff het op drie-en-twintigjarige ouderdom pas klaargemaak met haar studies in Kaapstad na sy ‘n liefdesteleurstelling gehad het. Thinus kon dit nooit aanvaar dat sy ‘n maagd wil bly om dit vir haar man eendag te offer nie. Sy gaan direk na haar vakansie by...
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy