Human Rousseau: 190 books

Cover of Christine le Roux Omnibus 5

Christine le Roux Omnibus 5

’n Wêreld sonder hom,’n Kwessie van tegniek, Bewys van liefde

by Christine le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: May 5, 2013

’n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending. ’n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud...
Cover of Duiwelskloof
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: February 8, 2005

In die ontoeganklike Duiwelskloof in die Swartberge van die Klein Karoo het ’n verdwaalde groep Voortrekkers onder leiding van die befoeterde patriarg Lukas Lermiet, die Siener, hulle gaan vestig. Vandag, ’n eeu en ’n half later, bring ’n knellende droogte die skrikwekkende gevolge van dié...
Cover of Houd-den-bek
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: April 29, 2005

’n Belangrike roman oor die slawetydperk.In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg “Bokkeveldse Opstand”, ontketen deur ’n droom van vryheid wat nie bewaarheid word nie. As kinders het Nicolaas en Galant saam gespeel; nou is hulle baas en slaaf. Tussen...
Cover of Klassiek reeks: Kennis van die aand
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: May 3, 2004

Die verbod op Kennis van die aand  in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: “As dít letterkunde...
Cover of 'n Droë wit seisoen
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: April 29, 2005

’n Politieke roman oor die dood van ’n swart man in aanhouding in die sewentigerjare. As roman (aanvanklik verbied), en later as film, het ’n Droë wit seisoen’n baken in die Suid-Afrikaanse literatuur geword.In die middel staan Ben du Toit, “’n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige...
Cover of Mediterreense herinneringe

Mediterreense herinneringe

Reisvertellings

by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2013

Die stories uit Fado, Brink se reisvertellings oor Portugal, is 'n bonusbydrae tot die e-uitgawe van hierdie boek. Hierdie bundel sluit aan by Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense...
Cover of Donkermaan
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: August 15, 2000

Teen die agtergrond van ’n nuwe Suid-Afrika wat nie heeltemal lyk soos wat optimiste verwag het nie, is Ruben Olivier se lewe besig om uitmekaar te val. Sy vrou is dood. Die biblioteek wat die passie van sy lewe was, het hom ’n pakket aangebied om plek te maak vir ’n jong swart opvolger. Een...
Cover of Lobola vir die lewe
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2014

Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot “die vernuwing van Sestig”. Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van dié belangrike roman in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Met Lobola vir die lewe was daar meteens ’n...
Cover of Klassiek reeks: Die Ambassadeur
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: May 30, 2006

Met die eerste uitgawe van André Brink se vyfde roman het dit ’n opskudding veroorsaak, oor wat in 1963 as dekadensie beskou is. Die intrinsieke waarde daarvan is egter die eeue oue waarheid dat die begeerte na selfverwesenliking en menslike deernis nie versoenbaar is nie. Die Suid-Afrikaanse...
Cover of Herinneringe aan Parys
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2012

“Parys . . . die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Hierdie bundel bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri  (1962) en Parys-Parys: Retoer (1969).Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor...
Cover of Eerste lewe van Adamastor
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

’n  Roman wat in die tagtigerjare verskyn het en gebaseer is op die mite van die reus Adamastor, wie se liggaam glo die gebergtes van die Stormkaap gevorm het. Dis ’n aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ’n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die...
Cover of Bidsprinkaan
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: November 15, 2005

Ongetwyfeld ’n hoogtepunt in Brink se oeuvre. Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van ’n mens se lewe...
Cover of 'n Oomblik in die wind
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2005

So ’n lang ontdekkingsreis wat vir jou en my nog voorlê . . .Wanneer die jong Elisabeth Larsson hierdie woorde in haar man se Joernaal skryf, staan sy aan die begin van ’n persoonlike ontdekkingsreis wat haar sal voer tot die hoogtes van ’n intense, passievolle verhouding met ’n slaaf, en...
Cover of Die muur van pes
by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2016

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die 14de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, moderne en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy ná ’n jarelange...
1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy