Human Rousseau: 190 books

Cover of Tiendes van silwer
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: November 3, 2014

Tiendes van silwer is die verhaal van die liefdeslewe van vier jongmense en speel af op die kampus van die Universiteit van Potchefstroom. Dis deurmekaar jare van liefkry en keuses doen, seerkry en ontdek dat silwer net ’n skynsel is. En dat werklike geluk net met die hart gekoop kan word.
Cover of Helene de Kock Keur 2
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2017

“Strome water kan die liefde nie blus nie, riviere kan dit nie afkoel nie.” Drie liefdesverhale wat by mekaar aansluit: Man van kaliber is die verhaal van Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien...
Cover of Seisoen van die skimmelson
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

Seisoen van die skimmelson is ’n verhaal wat sy draaie gooi in die Vrystaatse Hoogland en in Beiere waarheen Madel Vermeer gaan om sang te studeer. Maar sy laat haar jeugliefde, die aantreklike dokter Wiam du Preez, agter. Tydelik, so glo sy. Sy ontmoet Jan-Karel Joubert van Oudewijn wat in Geisenheim studeer en ontdek dat ’n mens se keuses in die lewe jou oor ’n afgrond kan stoot.
Cover of Die soete dwaling

Die soete dwaling

Plus bonusverhaal: ’n Vrou vir Ver-en-Naby

by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs weg na Londen. Martine kan dit nie begryp nie, want sy het hom lief. Of het sy? In Londen ontmoet Daïrus die misterieuse Sylvia Saunders. Dan is daar ook sy ma wat sy lewe so graag vir hom wil reël . . . ’n Vrou vir Ver-en-Naby is die liefdesverhaal...
Cover of Anderkant die vloedwaters
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2014

Anderkant die vloedwaters is ’n storie met onstuimige onderstrome. Dr. Bernard Linde laai een stormnag ’n vreemde vrou op – en sy verdwyn net so skielik weer uit sy lewe. Een ding wéét hy: Hy gaan nooit weer dieselfde wees nie.
Cover of The Street Detectives: Drugs are for mugs (school edition)
by Janis Ford
Language: English
Release Date: June 30, 2013

Sizwe, Tembile, Victor, Vuyo and Mlibo have to do some fine detective work to rope in a gang of ruthless drug dealers. Queen, the leader of the gang, will stop at nothing but murder to prevent anybody from interfering with her plans. When the four friends are captured by Queen’s mugs, they devise...
Cover of Dark Poppy's Demise
by S Partridge
Language: English
Release Date: July 15, 2011

What would you do if you met someone online who seemed to know everything about you, someone who was there day and night to listen to your every thought, your fears and your desires? What if he was everything you ever wanted from a soul mate? What if he wanted to meet you face to face?  Fifteen year...
Cover of The Street Detectives: Sink or swim
by Janis Ford
Language: English
Release Date: September 1, 2011

The Street Detectives are back!This time Vuyo and his friends, Victor, Sizwe and Tembile have to outwit an evil gang, blackmailing boat owners in Hout Bay harbour, by blowing up their boats if they do not adhere to their demands for money. The action takes Sizwe to the open sea, but he can’t swim!...
First 8 9 10 11 12 13 14
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy