by
Dr. Tiens Bekker
Language: English
Release Date: November 8, 2017
Dr. Bekker het eerstehandse kennis en ondervinding van beide alternatiewe en konvensionele behandelings van kanker opgedoen nadat die siekte by hom gediagnoseer is. Hy lê klem op ‘n holistiese benadering, en veral dieet, om die siekte te voorkom en te beveg.
Die toepassing van die inligting in die boek, kan siek mense help om gesond te word en gesonde mense om siekte te voorkom!