Boekemakranka: 6 books

Cover of My Kort vir jou Sop
by Trisa Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: June 9, 2016

Kortverhale deur ‘n verskeidenheid bekende Suid-Afrikaanse skrywers. Daar is ʼn wonderlike verskeidenheid bydraers, van ons land se bekroonde skrywers, tot debuutskrywers. Die verhale is so gebalanseerd soos die lewe self: humor en hartseer; pyn en patos; weerloosheid, vreugde en verbetenheid om sin te maak van die lewe.
Cover of Groener grassies vir Sarita
by Trisa Hugo
Language: Afrikaans
Release Date: August 10, 2016

Sarita is ontevrede met haar lewe en wil aan die groener grassies aan die anderkant van die draad gaan peusel. Gaan die grassies van haar nuwe lewe lekker sappig en mals wees, of hard en bitter? Hoe gaan haar vriende dit hanteer? As jy soms ontevrede is met jou lewe, of as jou trouring jou soms knel, kom deel in Sarita se soeke na avontuur.
Cover of Pomegranate Moon
by Annelise
Language: English
Release Date: June 9, 2016

Pomegranate Moon is a sensual and sometimes lyrical book that opens the door to the dark closet of Selene's sexual fantasies and physical adventures. Is she immoral or just more honest than the rest? Eroticism does not always have to do with love. Sometimes it is meaningless, immoral, insane...
Cover of Weerloos
by Annelise
Language: English
Release Date: August 10, 2016

Dakini, Priesteres van Inanna, Godin van Liefde en Seksualiteit, is dood. Of is sy? Dakini se sensuele reis deur die Vroeëtyd en daarna neem die leser op 'n erotiese, intellektuele, romantiese en geestelike ontdekkingstog deur tyd – wat ook nie noodwendig bestaan nie. Annelise, skrywer van die...
Cover of Slavin
by Annelise
Language: English
Release Date: August 10, 2016

Tanika is ‘n enkelouer, feminis, skrywer en . . . Rudolf se seksuele slavin. Haar navorsing oor die donker kant van seks en seksualiteit lei haar al dieper in die wellustige BDSM wêreld van sensasie en oorgawe in. Slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder.
Cover of Viersprong
by Trisa Hugo, Nadia de Kock, Annemari Coetser
Language: English
Release Date: June 9, 2016

Afrikaanse Kortverhale deur vier vrygeestige vroue. Verhaaltemas in die bundel wissel van rare vriendskappe, weerlose mense, die reislus, die baie vorms van liefde, keuses wat gemaak word en vrede wat gevind word. Skrywers Anel Heydenrych, Annemari Coetser, Nadia de Kock en Trisa Hugo sorg vir 'n...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy