Struik Kinders imprint: 5 books

by Kerryn Ponter
Language: Afrikaans
Release Date: July 1, 2017

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit 'n...
by Kerryn Ponter
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2019

Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike...
by Kerryn Ponter
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2018

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan...
by Kerryn Ponter
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2017

Dit is ʼn snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met 'n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy 'n paar lesse...
by Kerryn Ponter
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2016

Kwaai Uil gaan oor ’n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy