Romanza imprint: 298 books

by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 8, 2016

Jacolien het reeds haar droomman, die geleerde en gesofistikeerde Ruaan de Jongh, ontmoet. Hulle is perfek vir mekaar. Maar waarom kan sy nie die aantreklike Sebastiaan, 'n beesboer en terggees met verskuilde diepte, uit haar gestel kry nie?
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: December 7, 2017

mia moet 'n artikel oor die kunsskatte van die van der bijl-familie skryf. max van der bijl is koud en berekenend, maar hy maak ook haar kniee lam. liefde tussen hulle is egter taboe. sou sy kom kies, verloen sy haar familie.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Die man wat Reanie liefhet, het 'n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2012

Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in 'n aardige situasie saam met 'n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra liefde om te oorleef?
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: April 20, 2018

as tiener het isabeau slegs oe vir die buurseun wouter gehad. maar skielik is die ouer en wyser vriend van haar sus, neil, weer op die dorp en sy kan net lag oor haar tienerverliefdeid van destyds. dit wat sy vir neil voel, is meer as net kalwerliefde.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Kirsten se erflating is nie sonder 'n prys nie: 'n Aangetroude familielid moet toesig hou oor haar sake. En sy verstaan nie hoekom sy al hoe meer uitsien na sy ongewenste besoeke nie.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy le sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit die aantreklike fotograaf se arms te bly.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Simon het haar laat besef hoe 'n man se oe met dieselfde intensiteit as hande aan 'n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand ernstig raak nie.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Cara het nie gedink haar paaie sou ooit weer die dodelik aantreklike Gerard Warner s'n kruis nie. Maar aan die Weskus waar sy vir Madie versorg, loop sy haar juis vas in 'n liefdesweb waaruit sy nooit wil ontsnap nie.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 9, 2016

Die laaste ding wat Erin verwag is om haar hart te verloor op Alein O'Realy aE ' die man wat haar ma se boedelsake finaliseer. Kan sy hom weerstaan terwyl hulle die somervakansie saam op River View woon?
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 5, 2014

Marien het lankal haar trouman gekies ... totdat Emile van der Bijl met haar kop en hart begin toor. Maar kan sy hom vertrou nadat sy vrou in vreemde omstandighede in 'n motorongeluk dood is?
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 11, 2014

Anaret en Chris is getroud en word op dieselfde dag bevorder. Hy moet Mosambiek toe en sy bly in die stad agter. Nie een van hulle wil bes gee nie, en dit lei tot groot onmin tussen hulle.
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 1, 2013

Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar eksverloofde as hy onverwags terugkeer en alles wil regmaak? Kan sy verhoed dat afkeer aan 'n man ongemerk liefde word?
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Roedolf van Biljon is nie verhoudingsmateriaal nie, maar Tilda swig nogtans voor sy sjarme. Hy help haar om haar vrees vir skubaduik te oorkom, maar toe hy meer as 'n duikmaat wil wees, weet sy dit voorspel gevaar.
First 3 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy