Romanza imprint: 298 books

by Erika Swart
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Hy voel nie eens 'n klein bietjie skaam oor sy nors onbeskoftheid nie. Rudolf de Leeuw is gretig om van haar as sy ma se geselskapdame ontslae te raak, maar hy ken nie vir Anel Malan nie!
by Annetjie van Tonder
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Emma arriveer op 'n gasteplaas om uiteindelik haar roman te skryf. Net om 'n ietwat verwarrende situasie hier aan te tref. Die eienaar se dit is nie meer 'n gasteplaas nie en sy suster se dit is. Op die lange duur gaan Emma hier tuis maar steeds nie sonder probleme nie. Daar is die kat wat op haar...
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Soleil Winterbach se lewe word tot stilstand gedwing in die Bosveld. Geoff Berkeman, die vreemde wildbewaarder aan wie se genade sy uitgelewer is, vertrou haar nie, dink sy is kop in een mus met Emilio Rossi.
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 3, 2012

Didi vlug as tydelike werker na die wynplaas Towerbos tot haar egskeiding afgehandel is. Dat sy daar haar hart op Towerbos se eienaar sal verloor, is die laaste ding wat sy verwag het.
by Cecilia Nortje
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Toe Annalize hoor sy het 'n breingewas en het net twee jaar om te leef, besweer sy haar vrees vir die dood met 'n voorneme om voluit te leef. En sy laat toe dat sy vir 'n mansoek-realiteitsprogram ingeskryf word.
by Annarie Linde
Language: English
Release Date: January 11, 2012

Ginnie ontmoet na jare weer vir Lambert, haar broer se beste vriend, en sy kom gou agter die seun wat sy geken het, is weg. Lambert is 'n man wat weet wat hy wil he.
by Frenette van Wyk
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Lavanda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanze Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en koerantfoto's gesien het.
by Ida Bester
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Sarena bevind haar op 'n luukse boot vir 'n vier dae lange plesiervaart op die oopsee. Net jammer die aantreklike medepassasier voor wie sy so onverwags te staan kom, verander dit in 'n hellevaart!
by Jennifer Symons
Language: English
Release Date: January 10, 2011

In die romantiese wereld van argeologiese opgrawings in Kreta ontmoet Eloise 'n vurige Italianer. Toe 'n kelder ineenstort en hulle twee alleen in die donker agterbly, ontdek hulle veel meer as antieke skatte ...
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, 'n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy 'n raaisel.
by Marijke Greeff
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Soleil het van kleins af 'n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En...
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, 'n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring.
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Jacomien bestudeer rotskuns in die Bosveld. Op Rhenosterhoek het nie net geheimsinnige dinge gebeur rondom renosterstropery nie; die dokter aan wie die plaas behoort, doen ook vreemde dinge aan Jacomien se hart.
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wereld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy's veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar ampertjies in die sak.
First 2 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy