Romanza imprint: 298 books

by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Bernette is dol op die lieflike ou opstal op die plaas wat sy geerf het. Sy wil dit restoureer en in 'n gastehuis omskep ... as dit net nie vir Henk Hugo se irriterende inmengery was nie.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. Hy is immers net nog een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy 'n fout?
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Met haar ligte vliegtuig doen Ansu Hugo Nell miljoene rande se skade aan. Sy skuld hom nie net baie geld nie, maar moet ook vir 'n ruk by hom op die plaas bly. In 'n rolstoel.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy's van die bodorp en sy 'n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 7, 2014

Jare gelede het Mercia haar liefde vrygelaat, soos mens 'n boemerang van jou af weggooi. Nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer. Sal sy hierdie keer daarin slaag om dit vas te hou en vir altyd te koester?
by Madelie Human
Language: English
Release Date: March 8, 2018

voor die kerk pluk anel haar bruidskoene uit en hol. tot in haar erfhuisie in knysna. kunskenner gustav kemp &quote;ontdek&quote; haar kunswerke en sy moet vasstaan - dis net 'n rookskerm om haar ouma se kunsskatte te bekom.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 3, 2017

Zack is nie een vir langtermynverhoudings nie. Hy stel bloot vir Emma as sy galerybestuurder aan omdat hy nie vir sy vriend Hanno kan nee se nie. Buitendien is Emma 'n gewone Griet, glad nie sy soort nie en tog ...
by Madelie Human
Language: English
Release Date: March 20, 2018

&quote;is hy 'n bleeksiel met 'n dikraambril?&quote; vra sy haar ma. maar toe die diep stem agter haar antwoord, besef riette dadelik haar fout, want brett is allesbehalwe! sy weet die held in blou jeans gaan haar hart laat les opse.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2017

Na 'n bitter ongelukkige huwelik bevind Anina, 'n enkelma, haar op Fynbos tot sy weer 'n pos in die stad kan kry. Haar toekomsplanne sluit nie in dat sy haar jeugliefde weer hier raakloop nie.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: December 15, 2009

ron, die omroeper van die klassieke musiek-radiostasie se stem, is soos musiek vir kate se ore. en wanneer sy hom in lewende lywe ontmoet, besef sy dat dit nie net sy stem is wat haar bekoor nie.
by Rika du Plessis
Language: English
Release Date: January 6, 2015

'n Verwerpte filmster vlug na haar erfplaas in Suid-Afrika. Daar vind sy 'n aantreklike vreemdeling wat kan bewys hy het die reg om die plaas vir vyf jaar te huur. Sy teenwoordigheid laat haar hart vinniger klop - hoe nou gemaak?
by Alda Geers
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Aan die kant van die siedende rivier wil sy bly, weet Analet toe sy by Jan Boermann gestrand raak. Maar Arno wag. En Boermann is getroud. Hoe dan as sy weet hulle is vir mekaar voorbestem?
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by 'n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit le veilig op haar geheueskyfie - ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en Isabella,...
by Vera Wolmarans
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Hy bejammer haar. Beskou haar as 'n pateet. Praat agteraf oor haar. Lismari moet klou aan haar waardigheid nadat sy agtergekom het watter tweegatjakkals Constant Bothma is. Hoe kan hy haar verantwoordelik hou vir sy neef se welsyn?
1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy