Romanza imprint: 298 books

by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: December 15, 2009

kris oorleef 'n aanval op haar lewe en word heel, al kry sy nog nagmerries. toe land sy saam met 'n ultra-atleet in een huis en hy is bitter ontevrede oor haar teenwoordigheid.
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 15, 2018

josh het nie hiervoor gevra nie. hy neem vroumense uit en hy hou van hulle. sodra hulle oor babatjies begin koer en vassteek voor juwelierswinkels, groet hy egter. maar nou het hy catharien ontmoet en hy wil bly ...
by Sarah du Pisanie
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Riaan Malan trou met Leila om sy erfplaas te verseker. Hy hoor 'n klomp leuens, glo dit en word koud en ongenaakbaar. Leila weet naderhand nie meer of sy hom langer van die teendeel wil probeer oortuig nie.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor 'n afgrond tuimel, en hy moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Sewe jaar nadat Riette se tweelingsus sterf by die geboorte van haar baba, kom die kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees - en so aantreklik ...?
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 2, 2014

Voor die oestyd verby is, is Janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. Dit is wat die Franschhoekvallei se hartebreker haar wed! Wel, ons sal sien, besluit Janneli.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van die wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Corneli werk vir 'n sakereus. Sy kry opdrag om van die agterlike boer wat die sakeryk gaan erf, 'n gekultiveerde man te maak. Net jammer hy is so selfversekerd en sy oe is so blou.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 1, 2013

'n Donderstorm bring Beth - wat nie die skraalste was op universiteit nie - en haar droomman bymekaar. Daarna is dit halsoorkop! Maar as forensiese rekenmeester is dit haar taak om korrupsie in sy maatskappy te ondersoek ...
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy na veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar's skielik net te veel goed, te veel vrou in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in die strak wetenskaplike skuil nie.
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 12, 2014

Die tweelingdokters in die spreekkamers reg langs Melani se nuwe besigheid is albei ewe sjarmant. Dis egter Lourens wat haar hart verower, maar hy wil verder studeer en het nie tyd vir 'n verhouding nie ...
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Die kans sal sy hom glad nie gee nie.
1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy