Romanza imprint: 298 books

by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 11, 2015

Ilse Botha doen haarself voor as 'n werknemer van 'n luukse vakansieoord om vir haar niggie spesifieke bandopnames in die hande te kry. Maar sy loop haar vas in die aantreklike Anton Visagie.
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Rene sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word ... Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Mari vertrou nie mooi mans nie. Hulle beteken net een ding en dis moeilikheid! Maar hoe gemaak met Henk Gouws ... Die nuwe onmoontlik aantreklike pediater op die dorp wat haar kniee lam maak?
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: August 25, 2018

nadia het haar oog op 'n gewone outjie, sy soek standvastigheid en reken hy sal dit kan bied. human kom gooi egter al haar plannetjies deurmekaar. gaan human slegs tydelike opwinding bied, of is hy die een vir haar?
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Liesel wil so graag Philip de Wet se liefde wen, maar hoe vertel sy hom daar is niks tussen haar en Ignatius nie sonder om haar vriend se vertroue gruwelik in haar te skok?
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 5, 2015

Teen haar beterwete, is Janie gefassineer deur Darren. Al sy bagasie kan enige verhouding egter kompliseer. En gaan sy swaer hulle verhouding nie 'n vinnige dood laat sterf nie?
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: March 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van susan olivier se vorige romanzas, bod op 'n biljoener, kylie se keuse en verborge obsessie.bod op 'n biljoener:agtien maande was nie lank genoeg om nico te vergeet nie, dit besef eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker...
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 7, 2012

Jare na Deirdre se suster vermoor is, keer Eben uit die buiteland terug. As hy werklik vir haar suster se dood verantwoordelik was, waarom hunker Deirdre se hart dan steeds na hom?
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Sien sy hom, dan soen sy hom. En dit mag nie, want Klarette is 'n amperse doktor en Soois 'n nutsman. Boonop wil hy haar dwing om dokumente by die universiteit weg te dra. As sy net vir hom kon nee se.
by Bep du Toit
Language: English
Release Date: July 20, 2018

by Bep du Toit
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Hannie is vasbeslote om baasspelerige mans te vermy. Maar is Matthys met sy teer aanslag ook so? Of is hy die ridder op die vosperd wat haar gaan toelaat om haar eie drome uit te leef?
by Bep du Toit
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Amelia was tevrede met haar mank voet. Maar Henning Pelser, die bergklimmer en 'n ortopedis met sy goudvis, kom versteur haar vrede. Skielik moet sy besluite neem waarvoor sy nie kans sien nie.
by Tosca de Villiers
Language: English
Release Date: January 1, 2015

Maryke het hard gewerk om 'n suksesvolle fotograaf te word. Wanneer die sjarmante dokter Leon Boshof haar lewe betree, veg sy verbete teen haar ontluikende gevoelens vir hom.
by Rykie Roux
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Toe Anneke teen haar sin die rol van haar tweelingsuster speel, bedrieg sy die man wat sy liefgekry het. Durf sy hom verloor om haar suster te red? En Saul Cordier het g'n genade nie.
First 15 16 17 18 19 20 2122
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy