Romanza imprint: 298 books

by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2012

Celeste moet alleen reelings tref vir haar huwelik wat op hande is terwyl haar verloofde 'n paar maande oorsee is. Gelukkig help die aantreklike man met die bloemistewinkel met meer as net die blomme ...
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2014

Danielle raak sonder dat sy dit beplan het verlief op die man wat binnekort aan haar suster verloof raak. En hy op Danielle. Dit is nie die soort situasie wat vanself oplos nie ...
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 8, 2012

Gemma is 'n mediese dokter en Nick 'n oorlogsfotograaf. Boonop is hulle aangetroude familie. Maar op die een of ander manier vryf hulle mekaar telkens verkeerd op. Of is hulle eintlik onweerstaanbaar vir mekaar?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 7, 2015

Annika Eksteen en Connor Volschenk ding mee om dieselfde huurkontrak. Die eienaar van die perseel kan nie besluit aan wie hy dit moet toeken nie en nooi albei om die Paasnaweek by sy seehuis deur te bring ...
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2015

Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van 'n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees laat verkrummel.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2013

Michelle dink dit sal pret wees om vir hierdie aantreklike, ryk man in te staan as sy meisie. Terselfdertyd kan sy hom 'n les leer oor integriteit. Maar die speletjie en die les boemerang liederlik.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2013

Roelien, rykmanskind, laat die man wat haar pa vir haar uitgesoek het voor die kansel in die steek. Gestrand tussen iewers en nerens, kom 'n busbestuurder tot haar redding. Nie haar soort man nie. Of dalk tog?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 7, 2012

Sanre is 'n terreinbestuurder by 'n bouaanleg. Hierdie geboueienaar, hierdie arrogante Australier met sy blou oe, moenie dink hy kan haar iets van haar werk kom leer nie. Of van liefde nie.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2013

Selfs 'n model soos Abigail het probleme om 'n man te vind, want sy soek die regte man. En hy moenie aantreklik wees nie, want so ene is almal se man.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2015

Jenna het lankal berus dat sy haar ongebore seun alleen sal moet grootmaak. Nou het haar oorlede man se broer, Kael Roothman, opgedaag en hy wil surrogaatman en -pa speel. Sy het nie eers van sy bestaan geweet nie.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Bianka stem in om Liam se metgesel te wees by funksies nadat hy haar finansieel ondersteun het. Een afspraak raak egter twee en sy raak al hoe meer bewus van die man agter die ryk en roekelose fasade.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 9, 2014

Vir meer as 'n jaar sukkel Donnalie Strauss om 'n onderhoud met Ruben du Toit, 'n aantreklike maar ontwykende miljoener, te bewerkstellig. Toe haar kans aanbreek, is dit glad nie wat sy verwag het nie.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Athena is hoof van 'n eksklusiewe meisieskool. En die omgekrapte man wat haar op 'n stormagtige aand in haar kantoor besoek om oor sy dogter te praat, lyk sowaar soos 'n Griekse god.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil 'n loopbaan as argitek in Suid-Afrika begin. Die aantreklike chauffeur wat haar help, Charlie Vermaak, en die ontwykende Philip Altman, by wie sy werk soek, is egter een en dieselfde mens.
1 23 4 5 6 7 8 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy