Romanza imprint: 298 books

by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Tien jaar gelede het Kara Nikla se hart gebreek toe sy hom vir 'n ryk Engelsman gelos het. Nou moet sy bakhand na Wiesenhof terugkeer en Nikla is al een wat vir haar werk het. Maar voel hy ook steeds dieselfde oor haar?
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: September 25, 2018

by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie 'n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe he nie. Sy staal haar teen die plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly 'n doring in sy vlees.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun, Marco, uitkoms uit 'n onhoudbare situasie. Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om 'n ma vir sy dogtertjie te wees nie?
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Die befoeterde grotman wat Katinka by die nuwe kantoor leer ken, se oe is nou wel viooltjieblou. Maar 'n grotman verstaan nie hartstog en teerheid nie. Of verstaan hy dit juis beter?
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Wouter Mulder se soen toe sy vyftien was, het 'n reeks gebeure ontketen wat vandag opnuut hulle loop neem. Hy glo Stefanie nie, spot met haar, dink sy het 'n verhouding met 'n getroude internasionale akteur.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 4, 2013

Minette se laaste studiejaar ontaard in 'n nagmerrie toe sy self moet sorg vir elke sent wat sy benodig. Sy waardeer beslis nie die enigmatiese dokter Hugo Storm se ongevraagde inmenging in haar lewe - of haar hart - nie.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: May 20, 2018

ballet is alles in karmi schoeman se lewe. plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oe nie. dat die lummel van A jaco liebenberg haar interesseer, krap net haar planne deurmekaar.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Wat doen Lourens Marken, pure jappie en aartsverleier, op die berg in die TV-realiteitsoorlewingstryd? Hy't 'n misdaadrekord ... Maar Ika is self onder vals voorwendsels daar en moet fyn trap. Wat is waarheid, spel, manipulasie?
by Marijke Greeff
Language: English
Release Date: February 1, 2019

Onweerstaanbare passie is 'n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas 'n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.'n Ongewone meisie:Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer en albei besef daar is...
by Tosca de Villiers
Language: English
Release Date: January 11, 2012

Emma is heeltemal uit haar vaarwater - ver van haar geliefde Engeland beskou almal haar as 'n doodgewone boekhouer, sy wat 'n ouditeur is. Boonop krap Roberto met sy Italiaanse sjarme ook haar hart se boekhouding heeltemal deurmekaar.
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Haar vernedering het Nicolette binne een aand in 'n tierwyfie verander, danksy Lukas Jameson, Suid-Afrika se krieketkaptein, wat meisies deesdae wereldwyd laat swymel. Hoe kan sy vergeet hy het haar amper in matriek geknak?
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 3, 2012

Tascha verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net ...
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 12, 2013

Mia weet nie hoe om dit te hanteer dat Joshua besluit het hy is haar oppasser nie. En om in dieselfde huis as hy te woon, maak nie die lewe vir haar makliker nie.
First 12 13 14 15 16 17 1819 20 21 22
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy