Lapa Uitgewers imprint: 170 books

by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: December 15, 2009

lizzie de villiers besef eensklaps dat sy haar man, marthinus nie meer liefhet nie. sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oenskou en wonder of dit redbaar is, maar marthinus voel niks skort nie.
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 2, 2017

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar A finansiele verknorsing en A liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida na A beroerte te versorg.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Die lyfwag: Lourens Marken is 'n vleier, 'n vrouehartdief met 'n misdaadrekord. Wat soek hy op die berg saam met die TV-span? Die verste ster: Mieke weet sy is net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide wetenskaplike. Maar sy's besig om hopeloos te val vir hom.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 2, 2015

Liefde het plek gemaak vir haat in Rudolf Dreyer se oe. Hy glo Catriona was vir sy broers se teregstelling verantwoordelik, al stel sy haar lewe in gevaar vir die Boere ... en haar liefde vir hom.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: January 1, 2015

Het sy maar die geheim geken van die nag toe Rudolf Dreyer by haar in die grot gebly het. Hy sestien en sy net agt. Oorlog dreig en Catriona loop hom weer raak, maar hy betaal steeds die prys en hy vermy haar. Sy moet weet wat sy daardie nag verkeerd gedoen het ...
by Bets Smith
Language: English
Release Date: June 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van bets smith se vorige romanzas, die towerformule, liefste valentyn en engel sonder vlerke.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: February 7, 2016

Tydens Isa se wittebrood sterf haar man in 'n tsoenami op die eiland Phuket. By haar terugkeer loop sy die man raak wat haar lewe gered het. Maar skuldgevoelens en 'n gebrekkige geheue vertroebel haar lewe.
by Bets Smith
Language: English
Release Date: March 20, 2018

reine duvenage word die teiken van 'n sluipjagter. sy oorleef sy aanval, maar kan hom nie identifiseer nie. vasberade om sy taak te voltooi, spoor hy haar tog op waar sy as renette mouton wegkruip.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Rooikop Celestine de Peronne kan wyn maak en perde teel, maar weet bitter min van mans. Sy wil Fransman Argonne de Lattre se hart wen, maar hy verkies vroue wat alles is en doen wat sy verpes.
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: April 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van mari roberts se vorige romanzas, dans in die reen, sprokiesprinses en fasade van die hart.dans in die reen:na vier jaar kuier lillie weer by haar tante-hulle op die plaas. nick du toit is ook daar. haar kleintydse mentor ... die man wat sy liefhet. hy's...
by Sophia Kapp
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Hulle is pole uitmekaar, tog word Adam Rossouw, lid van Kaapstad se sosiale elite, en Petronel Cilliers, sanger in 'n grot van 'n kroeg, na 'n nag van passie onherroeplik aan mekaar verbind.
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Lam in Wolfsklere is 'n romantiese komedie met 'n effense chicklit-aanslag. Dit handel oor kwessies wat die moderne jong vrou raak. Dit sluit commitment-issues, voorhuwelikse seks, bagasie en veral die professionele interaksie tussen mans en vroue as 'n veldslag in the &quote;battle of the sexes&quote;...
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 2, 2014

CC is 'n modeontwerper wat haar verset het teen haar pa se wens dat sy 'n boer moet word. En die beeldhouerbuurman wat haar pa as vennoot in haar erfdeel benoem, smokkel met CC se kop.
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 10, 2014

Drie susters met Boere- en Italiaanse bloed beleef ernstige krisisse in hulle liefdeslewe. Meisies met staal in hulle stiletto's laat hulle egter nie onderkry nie en elke benoude oomblik word verlig deur Bergenthuin se bekende humorsin.
First 4 5 6 7 8 9 1011 12 13
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy