Lapa Uitgewers imprint: 170 books

by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 3, 2013

'n Bekende chirurg verdwyn soos 'n groot speld nadat 'n operasie op 'n bekende aktrise skeefgeloop het ... Van Nierop se vier en twintigste roman is die produk van Lapa en Etiket se Hoofkarakterwedstryd.

Wynand Claassen

Kaalvoetklong tot rugbytoks

by Wynand Claassen
Language: English
Release Date: January 11, 2011

Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's.
by Fanie Viljoen
Language: English
Release Date: January 9, 2016

lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. daarom is sy sommer baie in haar noppies toe tannie tula-belle haar vra om 'n rok vir die operakonsert te ontwerp. maar dit lyk of tannie tula-belle haar moeilikste klient gaan wees ...
by Martin Steyn
Language: English
Release Date: January 7, 2014

Tienermeisies verdwyn die een na die ander. Hulle word gevind: eers gemartel en toe gehang. Dit is op hierdie monster wat adjudant-offisier Magson jag maak. Maar agter hom loop 'n donker spoor.
by Martin Steyn
Language: English
Release Date: January 4, 2015

Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, na hulle SKULDIG in hulle eie bloed teen die muur moes skryf? Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Branders van liefde: twee van Chanette Paul se gewildste romantiese komedies in een bundel.
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe...
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 11, 2014

Lanie besef sy is haar wettige man se gevangene en dat sy vorige twee vroue dit voor hulle dood ook was. Haar man se afskuwelike plan met haar en die glaskunstenaar wat opdaag, word ook duidelik.
by Leon van Nierop
Language: English
Release Date: January 5, 2012

Louise gaan soek hulp teen insomnia by die Jerigo Slaapkliniek in die mistige klowe van die Pelgrimsrus-omgewing. En sy gaan soek na haar verloofde wat ook hier is vir hulp, maar vir 'n ruk niks van hom laat hoor het nie. Of is hy nie hier nie?
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Sy's 'n Boeremeisie, hy's 'n Jood. Hulle glo die verskille sal oorkom word. En Izak, met sy lag, sy terg, weet Elizabeth, maak altyd 'n plan. Tot die dag van die doodsbelofte. Toe weet Elizabeth dis verby.
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Veilige hawe: twee van Irma Joubert se gewildste romanses in een bundel: Vonkpos vir die Hart en 'n Beskermengel vir Marlene .
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Katrien is 'n student tydens die politieke woelinge en die Voelvry-toer wat Suid-Afrika in die tagtigerjare tref. En in die verre Pole het 'n jong man pas duur betaal vir sy sin vir geregtigheid.
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 11, 2013

As 'n Duitse wesie kom Gretl na die Tweede Wereldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakob Kowalski besluit. Maar net Jakob ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Sy is ryk John Woodroffe se dogter, Bernard Neethling 'n myner in een van haar pa se myne. Dalk nog een van die armblankes wat Kate ondersoek. Hulle leef in twee werelde, sonder 'n brug vir hul liefde.
12 3 4 5 6 7 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy