Human Rousseau imprint: 198 books

by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie! So sê die skrywer van hierdie...
by Annemari Coetser
Language: Afrikaans
Release Date: September 5, 2017

Dis 1934. Poppie Nienaber is 22 jaar oud, en sy werk in die Haberdashery-afdeling in Mr Cristal se algemene handelaar op Bethlehem. Saam met haar ouer sussie, Anna, woon hulle in tant Nelie se losieshuis in die straat af, en haar broer Jannie kom kuier gereeld op ’n Sondagmiddag, sedeprekies en...
by Nelia Engelbrecht
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik...
by S.A Partridge
Language: English
Release Date: January 18, 2018

Finn: On stage, I am Thor. Angry and invincible. I roar. Rage. I lose my mind. Yet for all my so-called potential, people always leave me. Now there’s Kayla. The only girl I’ve ever met who’s worth loving. The only one I’ve ever wanted to be worth something for. Kayla: I’m the weird girl...
by Kurt Ellis
Language: English
Release Date: May 5, 2014

A gritty coming of age story about love, gang violence, retribution and redemption, set in Sydenham, Durban. Kyle lives with his aunt in a matchbox house after his mother’s suicide. He is a hardworking teenager with a promising football career ahead of him; he’s about to get the chance to show...
by Arien van der Merwe
Language: English
Release Date: September 10, 2015

With more than 3,5 million South Africans having diabetes and more than 150 million worldwide with metabolic syndrome (which includes diabetes), often undiagnosed, this book comes at exactly the right time. Well-known South African medical doctor, author and expert on holistic integrative medicine,...
by Linda Friedland
Language: English
Release Date: May 20, 2015

The Ultimate Guide to Family Health is a comprehensive, easy-to-use medical guide for South Africans: how to prevent illness, major health threats and what to do about them, common medical conditions, symptoms and treatment options, children's health and childhood illnesses, men's health problems,...
by Regina Malan
Language: English
Release Date: July 31, 2015

Eczema can drive you crazy. Fortunately, armed with information, you can manage it with success. Between 10 and 20% of all people – adults and children – will suffer from eczema at one stage or another. This book offers all eczema sufferers hope. Regina Malan explains in clear language how your...
by Wynand Louw
Language: English
Release Date: April 3, 2017

What would you do if a heap of rubbish shaped like a man suddenly started talking to you? Or if you realised one day that your pet mouse was smarter than the headmaster of your school? Twelve-year-old Pete Smith does not believe in magic or fairies, but life tends to change when someone is murdered...
by Christine Barkhuizen-le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: August 8, 2016

Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel? Abel, ’n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familiegeskiedenis:...
by Christine Barkhuizen-le Roux
Language: Afrikaans
Release Date: October 3, 2016

’n Sensitiewe roman oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur,...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: June 3, 2013

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: June 3, 2013

Amber maan, oker son en ander verhale neem die leser na uiteenlopende plekke. Die titelverhaal speel af in die oorloggeteisterde Angola waar die joernalis Esperanza Santana en haar Franse eweknie, Gerard Jobert, by mekaar skuilplek soek. In elke verhaal speel identiteit ’n sleutelrol; die vinnige pas en warm tonele sal lesers meesleur.
by Nataniël
Language: Afrikaans
Release Date: September 12, 2011

Nataniël se jongste bundel is ’n keuse van 46 stories (15 in Engels en 31 in Afrikaans) uit sy verhoogproduksies sedert 2007, onder meer uit Predicting Snow, Men who Fly, Egg Whites and Angel Food, Coronation, Cathedral, Knowing your Microwave and other Magical Moments, Combat. Magiese vertellings...
1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy