by
Zelda la Grange
Language: Afrikaans
Release Date: June 19, 2014
Zelda la Grange het grootgeword as ’n ondersteuner van die reëls wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as ’n vyand voorgehou is. Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe...