Vita Du Preez: 8 books

Book cover of 'n Man vir Mia
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: June 1, 2014

Rob Kellerman trek vroue soos 'n magneet na hom toe aan. Almal se dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reels en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit 'n fait accompli.
Book cover of Woestynroos
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: January 7, 2015

Kato het 'n ooreenkoms met haar lewenslange vriend dat hulle 'n kind saam sal he sonder dat hulle trou. Al twee is vasberade om daarby te hou. Hulle het egter nie rekening gehou met oeroue instink nie.
Book cover of Solitaire
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: January 5, 2015

Dit wil lyk asof Donna se lewe gaan ontspoor na haar traumatiese egskeiding. Tot sy op die spogwynplaas Minnaarshof beland en begin oorweeg dat alle mans dalk nie uitbuiters en bedrieers is nie.
Book cover of Waar die son omdraai
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: January 7, 2014

Thea is 'n sepiester wat met 'n geskende gesig gelaat word na 'n motorongeluk. In Mosambiek, waar sy haar nou aan lydendes toewy, ontmoet sy Matt, 'n monnik in wording ...
Book cover of Die pad na liefde
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Jana sal naak vir die befoeterde Hugo Mijnhardt poseer en haar nuwe selfvertroue bevestig wat haar eksman so stelselmatig afgetakel het. Maar hoe bly 'n mens professioneel as Hugo se knus kaggel opsluit altyd moet brand?
Book cover of Droomland
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: January 5, 2016

Toe Ruby se ma sterf, neem sy die geheim van wie Ruby se pa was saam met haar graf toe. Ruby volg verskeie leidrade en 'n jeugkennis word 'n liefde. Maar die raaisel duur voort.
Book cover of Skuiling van die hart
by Vita du Preez
Language: English
Release Date: January 11, 2015

Martienne Malherbe se dobbelaarpa verpand haar aan 'n swerwer wat haar aan die swakkeling-hanskakie Herklaas Potgieter verkwansel. Herklaas verrinneweer haar, maar sy raak lief vir Rob Antonissen, min wetende dat hy haar aan Herklaas verpand het.
Book cover of wilde klawer
by vita du preez
Language: English
Release Date: January 6, 2017

mckenna wilde het 'n spesiale gawe om deur aanraking te &quote;sien&quote;. vir hierdie ekstrovert is dit eerder 'n vloek as 'n seen. in haar reis na selfaanvaarding leer mckenna dat intimiteit sonder liefde bloot 'n gejaag na wind is.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy