Susan Olivier: 11 books

Book cover of Liefdesreis
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: March 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van susan olivier se vorige romanzas, bod op 'n biljoener, kylie se keuse en verborge obsessie.bod op 'n biljoener:agtien maande was nie lank genoeg om nico te vergeet nie, dit besef eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker...
Book cover of Aptyt vir liefde
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Rusie met die bure, met haar suster, haar pa ... Hiervoor is Nicolette sat. Dis haar pa se vete, sy wil nie langer haar liefde vir Ryno Matthee ontken nie. Maar gestel die aantygings is waar?
Book cover of Troukandidaat
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 8, 2014

Helga se bestuurder verwag dat sy oornag 'n kerel moet vind. Net omdat sy nuwe vrou haar as 'n bedreiging sien. Sy seun is die ideale kandidaat, maar sy vertrou glad nie sy motiewe nie.
Book cover of Bod op 'n biljoener
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.
Book cover of Fantasieman
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 11, 2015

Ilse Botha doen haarself voor as 'n werknemer van 'n luukse vakansieoord om vir haar niggie spesifieke bandopnames in die hande te kry. Maar sy loop haar vas in die aantreklike Anton Visagie.
Book cover of Aanloklike proposisie
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Rene sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word ... Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.
Book cover of 'n Stukkie perfeksie
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Mari vertrou nie mooi mans nie. Hulle beteken net een ding en dis moeilikheid! Maar hoe gemaak met Henk Gouws ... Die nuwe onmoontlik aantreklike pediater op die dorp wat haar kniee lam maak?
Book cover of Net myne
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: August 25, 2018

nadia het haar oog op 'n gewone outjie, sy soek standvastigheid en reken hy sal dit kan bied. human kom gooi egter al haar plannetjies deurmekaar. gaan human slegs tydelike opwinding bied, of is hy die een vir haar?
Book cover of Vir altyd joune
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Liesel wil so graag Philip de Wet se liefde wen, maar hoe vertel sy hom daar is niks tussen haar en Ignatius nie sonder om haar vriend se vertroue gruwelik in haar te skok?
Book cover of Vyfsterman
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 5, 2015

Teen haar beterwete, is Janie gefassineer deur Darren. Al sy bagasie kan enige verhouding egter kompliseer. En gaan sy swaer hulle verhouding nie 'n vinnige dood laat sterf nie?
Book cover of Onvergeetlik
by Susan Olivier
Language: English
Release Date: January 7, 2012

Jare na Deirdre se suster vermoor is, keer Eben uit die buiteland terug. As hy werklik vir haar suster se dood verantwoordelik was, waarom hunker Deirdre se hart dan steeds na hom?
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy