Salome Schutte: 10 books

Book cover of Saam met jou
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Leila is 'n stadsmeisie, maar saam met Jan-Hendrik Verwey sal sy waar ook al gaan bly. Selfs in die Vrystaat. Net, hy staan op trou met Marelinda. En die blonde onderwyseres klou verbete vas aan wat sy het.
Book cover of Amper perfek
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Anabel staan na jare weer voor haar groot en enigste liefde. Niks het in haar hart verander nie. Ook nie die &quote;vriendin&quote; wat nog altyd tussen haar en hom gestaan het nie.
Book cover of Iemand soos jy
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 7, 2012

Lea is aangestel om na Alex se twee kinders om te sien. Dit is vir haar 'n uitdaging en 'n vreugde, maar wat is dit wat sy in Alex se mooi groen oe lees?
Book cover of Pad deur haar hart
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 1, 2013

Seline sien Markus vir die eerste keer in tien jaar weer. Maar dis tog haar suster wat hy al die jare liefhet. Hoe weet Seline hy probeer nie nou net haar suster wakker skud nie?
Book cover of Na die winter
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 1, 2016

Milan verhuis van Bloemfontein na Standerlaagte om weg te kom na 'n gebroke verhouding. 'n Gasteplaas in die middel van nerens en ver weg van mans af, klink ideaal, maar sy het nie die aantreklike Niklaas Stander daar verwag nie.
Book cover of Die een vir my
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 11, 2014

Mariella gaan Hogsback toe om die oupa wat sy nog nooit ontmoet het nie, te gaan opsoek. Maar dis nie net oupa Karel wat haar voete onder haar uitslaan nie - die mooie Victor Vos doen dit ook.
Book cover of Onthou my
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Ou liefde roes nie. Maar Karlien en die blouoogman wat haar jare gelede een aand gesoen het, gaan mekaar blykbaar ook nie nou vind nie. Daar is net te veel misverstande en jaloesie.
Book cover of Alles vir jou
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 3, 2013

Pixie se liefde vir die blonde reus wat na jare weer haar lewe betree, is gedoem. 'n Vete wat jare gelede tussen hulle ouers ontstaan het, trek 'n streep deur 'n toekoms saam.
Book cover of Drome van silwer
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Na Werner se verraad vlug Selma so ver van hom af weg as wat sy kan. Net om haar weer in 'n onmoontlik aantreklike man vas te loop. Kan sy Tristan Theart vertrou, of gaan hy haar ook seermaak?
Book cover of Gister is lankal verby
by Salome Schutte
Language: English
Release Date: December 15, 2009

om sy voete teen die warm sand te beskerm, tel lia 'n seun by die strand op en ontmoet sy mooie, maar moeilike pa, vilje. sy weet sy moet wegbly van hulle, maar die oulike seun steel haar hart aE ' 'n talent wat hy blykbaar met sy pa deel.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy