Rika Du Plessis: 18 books

Book cover of Liefde wink
by Rika du Plessis
Language: English
Release Date: January 1, 2014

Charlene het geen trek vir mans nie, sy weet van te veel ongelukkige huwelike. Maar hoe langer sy saam met Anton Brink werk, hoe meer voel sy tot hom aangetrokke - tot sy hoor hy het sy oog op 'n ander meisie.
Book cover of liefde in die karoo
by rika du plessis
Language: English
Release Date: January 6, 2017

karin verloor haar loopbaan, balletskool en kerel na 'n ongeluk. vir 'n nuwe begin trek sy na die karoo en ontmoet jaco - die man wat sy verantwoordelik hou vir die ongeluk. omstandighede gooi hulle keer op keer saam en stadig vind hulle harte mekaar.
Book cover of ridder van die branders
by rika du plessis
Language: English
Release Date: January 5, 2017

duart red dineke van die diepsee se branders. 'n ridder, dink sy. maar vanaf sy eerste woorde vryf hy dineke verkeerd op. duart dink sy is bedorwe en sy dink hy is ongemanierd. waarom vind hulle mekaar dan onweerstaanbaar?
Book cover of Sterre vir ewig
by Rika du Plessis
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Clarissa se sangloopbaan eindig abrup en toe sy terugkeer Lambertsbaai toe, wag die man haar in wat sy uit haar lewe gestuur het nadat sy hom met 'n model betrap het.
1 2
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy