Mills: 1566 books

Book cover of Oorwinningsgeheime
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Dag Heward-Mills is die skrywer van baie boeke, insluitend die topverkoper “Lojaliteit en dislojaliteit”. Hy is die stigter van 'n denominasie van meer as 'n duisend kerke met die naam Lighthouse Chapel International.
Book cover of Hulle Wat Hoogmoedig Is
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: April 10, 2018

Nederigheid is 'n belangrike geestelike kenmerk. Min mense het dit al gewaag om oor hierdie vae maar belangrike geestelike karaktertrek te skryf. In hierdie nuwe en opwindende boek ontmasker Dag Heward-Mills verskeie subtiele vorms van hoogmoed. Hierdie kragtige boek, wat deur 'n mede-Christen geskryf...
Book cover of Hoe jy ‘n effektiewe stil tyd met God elke dag kan hê
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: June 21, 2018

Dr Dag Heward-Mills, 'n besondere Christen-leier, onthul een van sy geheime. "As iemand my sou vra wat die grootste geheim van my verhouding met God is, sou ek sonder huiwering sê dat dit die krag is van die stil tye wat ek elke dag met Hom het." Hy het besluit om hierdie boek te skryf sodat jy ook uit die krag van stiltetyd kan voordeel trek.
Book cover of Laikos: Leke-werkers & die bediening
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: September 19, 2018

Die Griekse woord LAIKOS beteken "om geen vaardighede te hê nie". Die geskiedenis het ons oor en oor geleer dat groot dinge deur mense bereik word wat "vaardighede kortgekom" het. Leer uit hierdie uitstekende boek deur Dag Heward-Mills wat gebeur waar daar geen lekewerkers in...
Book cover of Die model-huwelik
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

In hierdie klassieke uitgawe deel Dag Heward-Mills omvattende praktiese insigte in die huwelik mee. Hierdie buitengewone boek sal as bruikbare bronmateriaal kan dien vir sowel die huweliksberader as die getroude paar. Jy sal sekerlik in hierdie boek verfrissende en opwindende wenke kry om jou huwelik te verryk.
Book cover of Diegene wat gevaarlike seuns is
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Hierdie boek is nog 'n gawe uit die pen van Dag Heward-Mills aan alle predikers wat die moeite sou doen om dit te lees. Hierdie boek beantwoord die vrae oor hoe om die ingewikkelde verhouding tussen vaders en seuns te bestuur. Deur die onderrig van hierdie boek sal jy 'n vloek op jou lewe voorkom...
Book cover of Hoe om te bid
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

"Hoe moet ek bid? Waaroor moet ek bid? Waarom is gebed so geheimenisvol? Hoe kan ek vir ’n lang tyd bid? Weet God nie al klaar wat ek nodig het nie? Wat sal gebeur as ek nie bid nie? Sal my gebede regtig verhoor word?" Ontdek die antwoorde op hierdie vrae as jy dié praktiese en tydige boek deur Dag Heward-Mills deurwerk.
Book cover of Terugval in die geloof
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

Hoewel dit 'n ongewone onderwerp is, is terugval 'n baie algemene verskynsel onder Christene. Baie begin, maar nie so baie maak dit tot die einde nie. In hierdie boek wys biskop Dag Heward-Mills waar die rooi ligte flikker en toon hy duidelik aan hoekom elke Christen die hemel moet binnegaan!
Book cover of Anagkazo: Volhardende krag!
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

Leer meer oor hierdie dwingende krag wat evangelisasie doeltreffend en vrugbaar maak, selfs in die aangesig van opposisie, verskonings, agterdogtigheid en wraak. Hierdie boek deur Dag Heward-Mills kan jou meer van 'n sielewenner maak as wat jy ooit tevore was.
Book cover of Die lieflike beïnvloeding van die salwing
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

As ’n Christen moet die grootste en lieflikste invloed in jou lewe dié van die Heilige Gees wees. Hierdie boek help jou om te verstaan hoe jou karakter, jou gewete, jou kreatiwiteit en selfs jou vermoë om heilig te lewe deur die Heilige Gees beïnvloed kan word. Deur hierdie fenomenale boek deur...
Book cover of Want Wie Het, Vir Hom Sal Gegee Word; En Wie Nie Het Nie, Van Hom Sal Weggeneem Word Ook Wat Hy Het.
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

Jesus Christus onthul die ontnugterende beginsel wat voorspoed en rykdom beheers. Hy wat het, sal meer kry! Hoe onregverdig klink dit nie! En tog is dit die werklikheid wat elke dag voor ons oë afspeel. Hierdie boek wil dié Skrifdeel verstaanbaar maak wat deur min verstaan word. Jy sal groot insig in die geheimenisse van voorspoed verkry as jy hierdie nuwe boek deur Dag Heward-Mills lees.
Book cover of Die mega-kerk
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

“Gaan uit op die paaie en na die lanings en dwing hulle om in te kom, SODATMY HUIS VOL KAN WORD.” Luke 14:23. Die roepstem uit God se hart is dat die wêreld gered moet word, en dat sy huis - die kerk - vol moet word! Uit hierdie openbaring is hierdie boek gebore, “Die mega-kerk” deur Bishop...
Book cover of Vernuwe Jou Pastorale Bediening
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 29, 2016

Dit is voorwaar ‘n welkom boek. Biskop Dag Heward-Mills, self ’n pastor, verduidelik waarom en hoe dit moontlik is om jou pastorale bediening doeltreffend te maak.
Book cover of Wat dit beteken om so wys soos 'n slang te wees
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Jesus het gesê: Wees so wys soos slange en so opreg soos die duiwe. Is slange werklik wys? Waarom sou Jesus hierdie raad gee? Gaan op reis deur hierdie boeiende boek deur Dag Heward-Mills en ontdek die verborge wysheid van die slang.
First 24 25 26 27 28 29 3031 32 33 34 35 36 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy