Mari Roberts: 9 books

Book cover of Onvoorspelbare harte
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: April 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van mari roberts se vorige romanzas, dans in die reen, sprokiesprinses en fasade van die hart.dans in die reen:na vier jaar kuier lillie weer by haar tante-hulle op die plaas. nick du toit is ook daar. haar kleintydse mentor ... die man wat sy liefhet. hy's...
Book cover of Liefdesboodskap
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Na 'n tien jaar lange verhouding moet Kristie hoor die man aan wie sy verloof was, trou met iemand anders. Sy vriend Sebastiaan is gou by om haar die stukke te help optel. Sebastiaan was nog altyd daar - &quote;om haar op te pas&quote;, soos hy dit stel. Gou begin hy die man aan wie haar hart...
Book cover of Uitgeboul deur liefde
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Haar vernedering het Nicolette binne een aand in 'n tierwyfie verander, danksy Lukas Jameson, Suid-Afrika se krieketkaptein, wat meisies deesdae wereldwyd laat swymel. Hoe kan sy vergeet hy het haar amper in matriek geknak?
Book cover of Liefdesdroom
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 3, 2012

Tascha verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net ...
Book cover of Pasella geluk
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 12, 2013

Mia weet nie hoe om dit te hanteer dat Joshua besluit het hy is haar oppasser nie. En om in dieselfde huis as hy te woon, maak nie die lewe vir haar makliker nie.
Book cover of Jy is my engel
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 1, 2015

Donna Stuart is 'n wereldberoemde popsangeres. Nadat 'n versteurde aanhanger haar in Parys probeer skiet het, reel haar platemaatskappy vir drie lyfwagte. Sy is opstandig hieroor, alhoewel die een lyfwag, Greg haar baie fassineer.
Book cover of Ek het jou lief
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 2, 2017

Na sy egskeiding van Yvette keer Roux na sy tuisdorp terug. Daar tref hy sy jeugliefde Tessa aan en vind dat die vonk wat tydens hul tienerjare tussen hulle was, steeds bestaan en nou 'n brandende vuur geword het.
Book cover of Sterrereen
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Sewe jaar dra sy die geheim wat net sy en Lourens ken. Nou's hy begrawe, en kom Markus van Greunen na al die jare terug. Andrea moet haar geheim hou, ook keer dat Markus haar nie weer oorrompel nie.
Book cover of Winterliefde
by Mari Roberts
Language: English
Release Date: January 7, 2016

Voordat Sam se hart haar kan verraai, vlug sy Drakensberge toe. Maar toe sy weer sien, is Rufus skielik ook 'n onderwyser by dieselfde skool waar sy werk. En hy trek in by die kamer reg langs hare!
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy