Magdaleen Walters: 13 books

Book cover of Magdaleen Walters Omnibus
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Drie van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Net 'n gewone man, Bosveldsprokie en Engel in die stad in een bundel.
Book cover of Uit twee werelde
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Uit twee werelde is 'n heruitgawe van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Liefde in A teekoppie en Meisie uit die boendoe.
Book cover of My hart as pand
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Isabella loop met hierdie geheime liefde vir haar baas by 'n groot maatskappy. Haar stories en haar liefdesgedigte vir hom sal hy nooit sien nie. Dit le veilig op haar geheueskyfie - ook op haar rekenaar, maar dit kan mos maklik uitgewis word. Dan loop dinge lelik verkeerd in die maatskappy en Isabella,...
Book cover of Amper 'n bruid
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Wanneer 'n bedrogspul oopgevlek word, vlug Michelle se pa na Mosambiek. Haar verloofde, Toni, verbreek hul verlowing en Michelle is skielik haweloos. Ben neem haar onder sy vlerk in, maar hoe lank sal sy haar groeiende gevoelens vir hom kan wegsteek?
Book cover of Man na haar hart
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 10, 2015

Colette Buitendach het ter elfder ure besluit om nie met die motorfietsryer Francois Louw matriekafskeid toe te gaan nie. Jare later red hy haar lewe ... maar is hy slegs haar redder of kan hy ook haar prins wees?
Book cover of Onvoorwaardelik syne
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Nege jaar gelede het sy hom die kwetsendste woorde denkbaar toegevoeg ... Nou is Debbie Robinson, die eertydse rykmansdogter, terug op Slabbertsrus, waar sy haar verlede, en vir Thomas Burger, in die oe moet kyk.
Book cover of Luister na jou hart
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Was dit nie vir Ernst Westerman se inmenging nie, was Laetitia nie vir Eddie Bouwer kwyt nie en sou sy nie die moordende Visrivier-canyon saam met die drup van 'n man hoef te gestap het nie.
Book cover of Verby omdraai
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 1, 2012

Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik - en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie - daarvoor het hy 'n te hipnotiese aantrekkingskrag ...
Book cover of Van begin tot einde
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Madri verag die plaas se nuwe eienaar en veral sy gesofistikeerde seun. Maar die volgende keer toe sy hom sien, is hy in 'n gesagsposisie oor haar aangestel. En sy raak onseker oor veragting ...
Book cover of Om voor te begin
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 11, 2013

Melissa se romantiese verbintenis met die grootbaas se seun skep vir haar groot probleme toe 'n man met veel minder aansien en 'n sexy lyf haar lewe inloop. Haar hart en haar werk is op die spel.
Book cover of Net soos jy is
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Mareli spartel om plankdun te word. Vir haar baas, Roelf. Mans hou nie van ronde lyfies nie. Veral nie Roelf nie. Sy sal maer en sexy word sodat hy haar raaksien, al se Neil ook wat.
Book cover of n Man soos Lodewijk
by Magdaleen Walters
Language: English
Release Date: November 30, 2018

Kon dit nie maar 'n ouer tannie gewees het wat langs Lucy intrek nie? Of 'n stil skrywer? Nou is dit Lodewijk met sy bree skouers, glimlag en lieflike lang lyf. Sy wil trou met 'n kultureel-verfynde man, maar sy kan nie vir Lodewijk uit haar gedagtes kry nie.
Book cover of lank en gelukkig
by magdaleen walters
Language: English
Release Date: January 5, 2017

om skielik jou huis met 'n vreemdeling te deel, is moeilik. veral as die vreemdeling jou eks-verloofde se broer en onmeetlik aantreklik is en jou boonop gekoester en beskermd laat voel. dis die dilemma waarmee larita sit.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy