Kristel Loots: 25 books

Book cover of Die engel rook skelm
by Kristel Loots
Language: Afrikaans
Release Date: October 27, 2014

Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met ’n ma soos Dezi Diedericks s’n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie. Maar dit was juis die probleem: haar briljante ma saam in haar dramaklas − Dezi kon nie meer nie. Sy wou wég van al die slimmes en...
Book cover of Die ander vrou
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Linda is die ander vrou, die oorwinnaar in die liefdesdriehoek. Maar die krake in haar huwelik wys reeds tydens die wittebrood. Die roman vorm 'n tweeluik met Eendagmooi, waarin die versaakte vrou se verhaal vertel word.
Book cover of Eendagmooi
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 6, 2012

Janeke staan gevaar om haar man te verloor, en veel meer. Sy word min gespaar en daar word meer van haar verwag as redelikheid. Uiteindelik wen sy meer as waaroor sy ooit durf droom het.
Book cover of Die losbol se moses
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Kyla vlug van haar skandes Kanada toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel haar, speel met haar ... Sy weet hy's 'n veroweraar, 'n wolf. Maar haar hart luister nie.
Book cover of Sjokoladesoene
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Jessie Jansen vergryp haarself aan sjokolade, want dis al wat die gat in haar toemaak. Die ene wat Andries gelos het toe hy met die jong dingetjie weg is. En toe sien Bruno Baumann haar raak en praat haar om om model te speel in sy nuwe reklameveldtog wat op die 'gewone' vrou gerig is.
Book cover of Een plus een
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Een plus een is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses: Kammaliefde en Kanniedoodliefde.
Book cover of Katerina se mojo
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 1, 2015

Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis. Die ommeswaai wat hierdie drastiese besluit in almal se lewe bring, laat haar besef spyt kom te laat.
Book cover of Foxtrot van die liefde
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 2, 2017

Katalaya is 'n funky vrou, maar sy is sestig jaar oud. Toe Franco haar los, neem sy afskeid van 'n baie lang huwelik, maar nog lank nie van die lewe - en die liefde - nie.
Book cover of Aspoesterskoene
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 9, 2015

Met haar wankelende selfvertroue en versmorende skuldgevoelens moet Sarah Marius Malan met hulle reuenie op Doringbaai weer in die oe kyk. Sy het hom destyds byna vernietig met die bespiegelinge wat sy na Gertruida se dood aangeblaas het.
Book cover of Blom in die hare
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: March 2, 2018

kaila, 'n enkelma, se seun is haar hele lewe. hulle ontmoet die viljoens by 'n funksie vir enkellopendes en hy raak bevriend met die dogter. wanneer sy swanger raak, moet 'n salomosbesluit oor die baba geneem word.
Book cover of Lemoenseisoen
by Kristel Loots
Language: English
Release Date: January 12, 2015

Durf 'n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek 'n bloedwarm, baie mooi vrou.
1 2
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy