Hanlie Retief: 3 books

Book cover of Anderkant uit

Anderkant uit

Stories oor trauma & hoop

by Hanlie Retief, Lise Swart, Louis Awerbuck
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2016

In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is 'n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het - van verslawing, misdaad en siekte tot...
Book cover of Byleveld

Byleveld

dossier van 'n baasspeurder

by Hanlie Retief
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy 'n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies...
Book cover of Byleveld

Byleveld

dossier of a serial sleuth

by Hanlie Retief
Language: English
Release Date: August 26, 2011

Former Brigadier Piet Byleveld is recognised worldwide as one of the best detectives of our time. If you commit murder and Piet Byl is called in, your place in jail is booked. If you harmed children anf he's on your case, you’ve sealed your own fate. And if you’re a serial killer on the loose,...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy