Elsa Drotsky: 13 books

Book cover of Die seewind sing liefde
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens 'n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie 'n vreemdeling nie. Hulle paaie het agt jaar gelede in Kopenhagen gekruis. In Kopenhagen was sy in jeugdige...
Book cover of Onvermydelik saam
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Isobeth speel vir een aand sy is Ferdinand se meisie, om 'n ander meisie jaloers te maak. Maar dit word 'n probleem toe sy nie meer kan voorgee nie. En wil Ferdinand nog voorgee? Blykbaar, ja.
Book cover of Raaiselpad na liefde
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Majid Vaughn was met Anya se oorlede suster getroud en Anya verkwalik hom vir haar dood. Met sy Arabiese afkoms, 'n jonger broer wat die deur gewys is en niemand wat daaroor praat nie, bly hy 'n raaisel.
Book cover of Kersiebruid
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 6, 2014

Die man wat Reanie liefhet, het 'n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?
Book cover of Jenna se vertroue
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2012

Jenna se man begin sy eie onderneming en hulle liefdeslewe ly daaronder. Toe betrap sy hom boonop in 'n aardige situasie saam met 'n meisie wat vir hom werk. Hoeveel vertroue vra liefde om te oorleef?
Book cover of Die keer en vir altyd
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: April 20, 2018

as tiener het isabeau slegs oe vir die buurseun wouter gehad. maar skielik is die ouer en wyser vriend van haar sus, neil, weer op die dorp en sy kan net lag oor haar tienerverliefdeid van destyds. dit wat sy vir neil voel, is meer as net kalwerliefde.
Book cover of Op mekaar aangewese
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Kirsten se erflating is nie sonder 'n prys nie: 'n Aangetroude familielid moet toesig hou oor haar sake. En sy verstaan nie hoekom sy al hoe meer uitsien na sy ongewenste besoeke nie.
Book cover of Vryskutminnaars
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Sy verpes mans soos Tim Malherbe met sy verdraaide waardes. Hy le sowaar by haar ook aan. As skimskrywer van sy oupa Thomas se boek, moet sy haar storie ken om uit die aantreklike fotograaf se arms te bly.
Book cover of Simon van haar hart
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Simon het haar laat besef hoe 'n man se oe met dieselfde intensiteit as hande aan 'n vrou kan raak. As deel van die Kasteel-hotelgroep se topbestuur, moet Ellen sy aandag verduur, solank niemand ernstig raak nie.
Book cover of See vol liefde
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Cara het nie gedink haar paaie sou ooit weer die dodelik aantreklike Gerard Warner s'n kruis nie. Maar aan die Weskus waar sy vir Madie versorg, loop sy haar juis vas in 'n liefdesweb waaruit sy nooit wil ontsnap nie.
Book cover of As die liefde blom
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 9, 2016

Die laaste ding wat Erin verwag is om haar hart te verloor op Alein O'Realy aE ' die man wat haar ma se boedelsake finaliseer. Kan sy hom weerstaan terwyl hulle die somervakansie saam op River View woon?
Book cover of 'n Vrou vir Emile
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 5, 2014

Marien het lankal haar trouman gekies ... totdat Emile van der Bijl met haar kop en hart begin toor. Maar kan sy hom vertrou nadat sy vrou in vreemde omstandighede in 'n motorongeluk dood is?
Book cover of Skaduseisoen
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 11, 2014

Anaret en Chris is getroud en word op dieselfde dag bevorder. Hy moet Mosambiek toe en sy bly in die stad agter. Nie een van hulle wil bes gee nie, en dit lei tot groot onmin tussen hulle.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy