Dina Botha: 57 books

Book cover of Man met integriteit
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2014

Samantha, 'n joernalis, word onder valse voorwendsels die onweerstaanbare modeontwerper Streiger se assistent. Haar redakteur se opdrag was dat sy besonderhede oor hom moet uitvis vir 'n artikel. Maar Samantha verloor haar hart op hom ...
Book cover of Impulsiewe besluit
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2014

Angilika besef haar lewe beweeg in 'n doodloopstraat af. Sy is alleenlopend, en sy het geen vooruitsigte in haar werk nie. Tot die dag wat sy in 'n boemelaar vasloop ...
Book cover of Die rooikop se lot
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2016

Karlien trek die kortste lootjie van die verpleegsters by die kliniek. Nou moet sy die befoeterde man met die gebreekte been in kamer sestien versorg. En hy is moeilik! Maar ook so aantreklik ...
Book cover of Nommerpasmeisie
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2014

Tom Bruwer help om Elaina se ou motortjie te restoureer. Daar is net een probleem: Met sy blou oorpak, sy donker krulhare en sy insleepwa sal hy nooit vir haar ryk ouers aanvaarbaar wees nie.
Book cover of Bly myne
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Drie jaar na Jackie se egskeiding is sy terug. Nie om hul huwelik te hervat nie maar om Alec te wys dis 'n ander Jackie die. Maar hoe gemaak met die aantrekkingskrag tussen hulle?
Book cover of 'n Man op sig
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Binne drie maande moet Magriet 'n man kry wat met haar sal trou - en na drie maande sal skei - om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereel, net nie die man nie.
Book cover of Onbeplande soen
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 11, 2015

Hoe gemaak as die ou aan wie jy verloof is nie wil aanvaar dis verby tussen julle nie en jou hart vinniger klop vir die oulike dokter op die dorp? Dis die dilemma waarmee Amore Brink sit.
Book cover of Onpeilbare vreemdeling
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Zoe Landman se verfkontrak bring haar in aanraking met Alan Alexander, wat oral opduik waar sy is. Zoe voel hul werelde verskil te veel, maar Alan laat hom nie daardeur onderkry nie.
Book cover of Onvermydelike oorgawe
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Monja hoef net foto's van 'n skatryk, bekende man te neem tydens sy vakansie saam met sy kinders. Dit word vir haar 'n probleem dat sy sjarme en liefdevolheid haar hart begin vermurwe.
Book cover of Droom saam met my
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Weens haar oupa se konkelary gaan Sanrie bestuurslesse by die aantreklike Boshoff Nel kry. Maar hy is haar werkgewer en sy is smoorverlief op hom! En nog erger: hy gaan uit met die beeldskone Monika ...
Book cover of Die nuwe vennoot
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstaanbaar ...
Book cover of Mooiste man
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?
Book cover of Die stadsjapie se moses
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2016

Helene vlug na haar grootouers se plaas waar sy hoop om nooit weer haar oe op 'n man te sit nie. Met die intrapslag loop sy haar egter in die aantreklike David Erlank vas en die vonke spat.
Book cover of Net een soen
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2012

'n Jaar na Liselle se egskeiding bevind sy haar weer saam met haar eksman onder een dak. Tydelik, natuurlik. En een soen sal genoeg wees om haar van haar vaste voornemens te laat vergeet.
1 2 34 5
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy