Dag Heward Mills: 595 books

Book cover of Ahoana no Fomba Aterahana Indray sy Isorohana ny Helo
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 13, 2018

Ity boky ity dia toro-làlana tsara indrindra hahatakarana ny famonjena tamin’ ny alalan’I Jesosy Kristy.Ao antin’ityboky azo atao maodely ity, no hahatakaranao ny refim-pitiavan’ I Jesosy anao, ny fomba aterahanao indray, ny fomba hisorohanao ny fandehanana any amin’ ny helo ary ny dikan’ ny hoe tonga olom-baovao ao amin’ ny Kristy Jesosy.
Book cover of Fomba Hampitsaharana Ozona
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 7, 2018

Isika rehetra dia samy miandrandra ilay fiainana feno voninahitra izay "TSY HISY OZONA INTSONY!" Ny antony dia satria eto amin'ity fiainana ity isika miatrika zava-doza, fahasorenana miverimberina, zava-poana, tsy fifaliana ary fahasosorana. Ozona no tena mahalaza ireo traikefa mampalahelo...
Book cover of Boky Fitadidiana Ny Baiboly
by Dag Heward-Mills
Language: Malagasy
Release Date: June 8, 2018

Ity boky tsy manam-paharoa ity dia hahitanao ireo andinin' ny Baiboly fototra izay tokony tadidinao. I Jesosy dia nitadidy soratra masina - Noho izany koa isika tsy maintsy! Ndao hataontsika tanjontsika nymitadidy soratra masina sy mampandroso toetra tsara sy mivoatra. Mpanaraka an'I kristy isika!
Book cover of Hulle Wat Voorgee
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

Kerke is vol mense wat volledig voorgee en dan volledig dislojaal word. Satan se lopersleutel was nog altyd misleiding en voorgee. ‘n Leier wat nie dwarsdeur die masker kan sien van lemand wat voorgee nie, sal as gevolg van sy blindheld baie lyding deurmaak. Intimidasie, familiariteit en verwarring...
Book cover of Hulle wat Jou Verlaat
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

Mense wat jou verlaat, kan jou vernietig. Niks die gevoel van depressie, verwarring en onsekerheid beskryf wat op jou neerdaal as mense van jou af wegloop nie. Hierdie boek is geskryf om jou te help om die verwoesting te beveg wat losbars wanneer mense jou verlaat. Moenie mislei word nie. Om verlaat...
Book cover of Die Tien Grootste Flaters Wat Pastors Begaan
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: September 19, 2018

Die Bybel vertel vir ons dat ons almal flaters begaan - pastors is nie uitgesluit nie. Flaters is geneig om jou agteruit te laat gaan en nie vordering te laat maak nie. 'n Flater kan verhinder dat jy vooruitgaan. Watter flaters kan 'n pastor moontlik begaan? Wat sou 'n pastor se tien grootste flaters...
Book cover of Hulle wat Vergeet
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

Opstandige mense onthou nie wat vir hulle gedoen is nie en kies dikwels om sekere dinge te vergeet. Judas het nie onthou wat Jesus vir hom gedoen het nie en hy het ook nie onthou wat hy van Jesus gesien en gehoor het nie. Daarom het hy die veragtelike karakter geword wat ons vandag as “Judas”...
Book cover of Geestelike gevare
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

' 'n Christen lewe te midde van baie gevare, lokvalle en valstrikke. Hierdie boek sal jou oë oopmaak vir die baie subtiele gevare wat vir jou lê en wag om jou te benadeel, seer te maak en te vernietig. Help jouself, red jouself en bevry jouself deur hierdie kragtige boek oor geestelike gevare!
Book cover of ’N Goeie Generaal
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Weet jy dat die mens se lewe op aarde ’n stryd is? Ons is in ’n oorlog betrokke of ons kies om oorlog te voer of nie. Die Bybel sê dat jou lewe ’n oorlog is. Jy moet die goeie stryd stry en die oorlog wen. Hierdie nuwe boek oor oorlogvoering is ’n moet vir alle leiers.
Book cover of Kerke groei … dit is moontlik!
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

Ons weet dat kerkgroei ontwykend is en moeilik om te bereik. Alle pastors begeer dat hulle kerke moet groei. Hierdie boek bied die antwoord op jou strewe na kerkgroei. Jy sal leer hoe “baie verskillende dinge” saamwerk om kerkgroei te bereik. Liewe pastor, soos die woorde en die salwing van hierdie boek in jou hart wortel skiet, sal jy die kerkgroei ervaar waarvoor jy gebid het.
Book cover of Een van julle is ’n duiwel
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 18, 2018

Die diepsinnige stelling “Een van julle is ’n duiwel,” is deur Jesus Christus aan sy klein groepie van twaalf dissipels gemaak. Baie van ons word deur die duiwel mishandel omdat ons nie weet hoe om hom te ontmasker of sy handewerk uit te ken nie. In hierdie geïnspireerde boek sal jy die duiwel...
Book cover of Noem dit! Eis dit op! Neem dit!
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 28, 2016

In hierdie boek wys die skrywer vir die gelowige die lopersleutel om deurbrake op geestelike, fisiese, geldelike en materiële gebied te bereik!
Book cover of Hoe Om Wedergebore Te Word & Vermy Die Hel
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2018

Hierdie boek is die deurslaggewende gids om die verlossing deur Jesus Christus te begryp. In hierdie klassieke boek, sal jy verstaan ​​hoe lief Jesus vir jou is, hoe jy weergebore kan word, hoe jy die hel kan vermy en wat dit beteken om 'n nuwe skepsel in Christus Jesus te wees. Gee hierdie boek...
Book cover of Hoe jy n sterk Christen kan word
by Dag Heward-Mills
Language: Afrikaans
Release Date: June 21, 2018

Jy het Jesus Christus as jou Here en Verlosser aangeneem en jy is gered! Jy is ’n weergebore Christen en jou naam is in die boek van die lewe opgeskryf. Nou vra jy: “Wat is die volgende tree wat ek moet gee?” Om ’n Christen te word, is ’n goeie stap, maar dit is net die begin. Jy moet ’n...
First 36 37 38 39 40 41 4243
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy