Carel Van Der Merwe: 4 books

Book cover of Geldwolf
by Carel van der Merwe
Language: Afrikaans
Release Date: May 13, 2011

Sakereus Stephen Winter staan op die kruin van sukses. Hy woon in ? herehuis van R50 miljoen saam met sy beeldskone jonger vrou, en hy's ? transaksie met die regering aan't onderhandel wat uiteindelik sy verterende ambisie sal volbring - ? persoonlike netto waarde van een biljoen rand. Maar dalk is...
Book cover of Nasleep
by Carel van der Merwe
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Sy misdade was vir die nasie, het hy by die verhoor betoog. Maar daardie volk stel nie meer belang nie. Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy kom anderkant uit in ’n land wat nie meer vir hom plek het nie....
Book cover of Skaduwee
by Carel van der Merwe
Language: Afrikaans
Release Date: October 9, 2012

Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder 'n wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in 'n vervelige werk en 'n sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik 'n maklike – of so dink hy – opdrag van 'n ryk Londense...
Book cover of Shadow
by Carel van der Merwe
Language: English
Release Date: October 9, 2012

Paul du Toit settled in the United Kingdom after leaving under a cloud ten years before. Now he is divorced and middle-aged, and bogged down in a boring job and a floundering relationship. He therefore readily accepts a straightforward – or so he thinks – assignment from a wealthy London financier...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy