Bible Society Of South Africa: 26 books

Book cover of Die Bybel (1983-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: May 1, 2015

Die volledige Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote, woordelys en leservriendelike navigasie.
Book cover of Die Bybel (1933/1953-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2015

Die volledige Afrikaans 1933/1953-weergawe e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie.
Book cover of Die Bybel met Bybelstudiemateriaal (1983-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: May 1, 2015

Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met kruisverwysings, voetnote en ‘n woordelys. Leservriendelike navigasie en addisionele Bybelstudiemateriaal.
Book cover of Die Bybel vir almal
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2015

Die Bybel vir almal (2007) in vereenvoudigde Afrikaans. Leservriendelike navigasie met voetnote, illustrasies, woordelys en kaarte.
Book cover of Die Bybel met Deuterokanonieke boeke (1933/1953-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Die volledige Bybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling met Deuterokanonieke boeke ingesluit. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings en voetnote.
Book cover of Nuwe Testament en Psalms: 'n Direkte Vertaling
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2014

Nuwe Testament en Psalms: ’n Direkte Vertaling. ‘n Bronteksgeoriënteerde direkte vertaling met voorwoord, kruisverwysings, voetnote en woordelys.
Book cover of Die Bybel met Bybelstudiemateriaal (1933/1953-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2015

Die volledige Bybel in Afrikaans 1933/1953-vertaling met kruisverwysings, leservriendelike navigasie en addisionele Bybelstudiemateriaal.
Book cover of Kerngedeeltes in die Bybel
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: February 27, 2018

As dit vir jou onmoontlik lyk om die Bybel van die begin tot die einde deur te lees, volg die 100 kerngedeeltes. Dit neem jou deur 50 kerngedeeltes in die Ou Testament en 50 in die Nuwe Testament, wat die groter prentjie duidelik maak.
Book cover of Die Bybel vir mans (1983-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2016

Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met addisionele materiaal wat spesiaal vir mans ontwikkel is. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings, woordelys, Bybelleesrooster en kaart.
Book cover of Die Bybel vir vroue (1933/1953-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2016

Afrikaans 1933/1953-vertaling e-Bybel met kruisverwysings en leservriendelike navigasie. Addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is, Bybelleesrooster en kaart ingesluit.
Book cover of Die Bybel vir vroue (1983-vertaling)
by Bible Society of South Africa
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2016

Afrikaans 1983-vertaling e-Bybel met addisionele materiaal wat spesiaal vir vroue ontwikkel is. Leservriendelike navigasie met voorwoord, kruisverwysings, woordelys, Bybelleesrooster en kaart.
Book cover of Eu sou ela

Eu sou ela

Identifique-se com as mulheres da Bíblia

by Sociedade Bíblica do Brasil, Bible Society of South Africa
Language: Portuguese
Release Date: June 12, 2014

As mulheres desempenham um importante papel ao longo da Bíblia. E a Bíblia conta a história de muitas mulheres. Algumas viveram próximas de Deus, enquanto outras voltaram as costas para ele. Algumas delas lutaram com Deus. Mas Deus agiu na vida de todas elas. Neste livreto você encontrará histórias...
1 2
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy