Bernette Bergenthuin: 7 books

Book cover of Stiletto's van staal
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 10, 2014

Drie susters met Boere- en Italiaanse bloed beleef ernstige krisisse in hulle liefdeslewe. Meisies met staal in hulle stiletto's laat hulle egter nie onderkry nie en elke benoude oomblik word verlig deur Bergenthuin se bekende humorsin.
Book cover of Lief vir jou
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Willemien gaan nie met die man trou wat haar oupa en ouma vir haar uitgesoek het nie! Maar later, in die romantiese Frankryk, raak dinge ingewikkeld - soos dit nou maar eenmaal met 'n gerieflikheidshuwelik gaan.
Book cover of Lam in wolfsklere
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Lam in Wolfsklere is 'n romantiese komedie met 'n effense chicklit-aanslag. Dit handel oor kwessies wat die moderne jong vrou raak. Dit sluit commitment-issues, voorhuwelikse seks, bagasie en veral die professionele interaksie tussen mans en vroue as 'n veldslag in the &quote;battle of the sexes&quote;...
Book cover of Glansheld en die koerantprinses
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 5, 2012

Sonja het kon dink wat gebeur wanneer 'n gewone joernalis soos sy met 'n nasionale swemheld deurmekaar raak. Dis net dat sy gedink het dis haar hart wat sal breek, nie andersom nie.
Book cover of Als oor kop
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 2, 2014

CC is 'n modeontwerper wat haar verset het teen haar pa se wens dat sy 'n boer moet word. En die beeldhouerbuurman wat haar pa as vennoot in haar erfdeel benoem, smokkel met CC se kop.
Book cover of Viva la vida
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 4, 2016

Vida se beste vriend trou en sy staan in as &quote;best woman&quote;. Die onuitstaanbare verloofde se broer is darem onweerstaanbaar, as sy nou eerlik wil wees. En Vida se humorsin hou haar op haar voete.
Book cover of Flenters vir lint
by Bernette Bergenthuin
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Van Christiaan Reynecke sou sy vergeet. Sy sou hom uit haar hart werk. Daarom het sy verloof geraak aan Hannes Swartz, die een man teen wie Christiaan haar destyds gewaarsku het. Het sy maar geluister ...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy