Bernard Levine: 184 books

Book cover of Ontmoet Tommy die snaakse speelgoed maker
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: April 7, 2018

Hallo Meisies en Seuns, ek is Tommy die speelgoed maker. Ek het baie snaakse stories om jou te vertel. Kom binne in my speelgoed fabriek  en sien al die opwindende speelgoed wat ek het.
Book cover of Freddie Die Brandweerman
by Bernard Levine
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2017

Pappa en Mamma, die kinders sal graag meer omtrend my wil weet. Ek is Freddie die vriendelike Brandweerman. Bring die kinders na die Brandweerstasie om te sien wat ek doen. Ek het baie interessante stories om te vertel.  Julle is welkom by my Brandweerstasie.
First 8 9 10 11 12 13 14
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy