Anna Penzhorn: 8 books

Book cover of Onbereikbaar ver
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 8, 2015

Daleen Joubert beland op die dorpie van haar grootwordjare. Sy loop haar vas in haar eerste liefde en daar ontstaan weer 'n band tussen haar en Dawid Hofmeyr. Maar Dawid is aan die beeldskone Delia verloof.
Book cover of Verskietende ster
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, 'n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring.
Book cover of Die sterre sing
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Jacomien bestudeer rotskuns in die Bosveld. Op Rhenosterhoek het nie net geheimsinnige dinge gebeur rondom renosterstropery nie; die dokter aan wie die plaas behoort, doen ook vreemde dinge aan Jacomien se hart.
Book cover of Bruidskoor
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wereld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy's veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar ampertjies in die sak.
Book cover of Onder dieselfde sterre
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 8, 2016

Jacolien het reeds haar droomman, die geleerde en gesofistikeerde Ruaan de Jongh, ontmoet. Hulle is perfek vir mekaar. Maar waarom kan sy nie die aantreklike Sebastiaan, 'n beesboer en terggees met verskuilde diepte, uit haar gestel kry nie?
Book cover of Fees van versoening
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: December 7, 2017

mia moet 'n artikel oor die kunsskatte van die van der bijl-familie skryf. max van der bijl is koud en berekenend, maar hy maak ook haar kniee lam. liefde tussen hulle is egter taboe. sou sy kom kies, verloen sy haar familie.
Book cover of Anderkant die morester
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Met haar eerste skreeu het die nalatigheid van 'n verpleegster haar hele lewe verander. Nou moet Bronwyn aan haar nuwe identiteit gewoond raak, haar nuwe lewe beplan. En dis fyn verweef met die van Gideon Neethling.
Book cover of Vlindervlerke
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 7, 2017

ilana is in 'n privaat vliegtuig onderweg na madagaskar, vasberade om ontroue mans soos haar eksverloofde te vermy. die vlieenier is egter een van daardie mans wat 'n vrou veilig laat voel, selfs as die noodlot toeslaan.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy