Alta Cloete: 9 books

Book cover of Seisoen van lig en donker
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 8, 2014

In Cloete se sewende roman in die Geur- en Seisoen-reeks leer die driemanskap Liesel, Herman en Jennifer die donkerte van depressie en selfdood ken. Hoewel dit moeisaam gebeur, vind die karakters deur selfkennis die genade van liefde.
Book cover of Seisoen van vervulling
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Rondom die paar dae in Noorwee gebeur daar iets tussen Emily en Ben wat hulle lewe verander. Lesers van Cloete se Geur- en Seisoen-reeks kan ook uitsien na 'n herontmoeting met gunstelingkarakters in die clan.
Book cover of Geur van vergifnis
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Dit is 'n onwaarskynlike romanse: 'n hardkoppige man in 'n rolstoel en 'n ewe hardkoppige vrou wat hou by haar blokkieshemde en denims. Die pad is lank voor hulle tuiskom en ja kan se vir die toekoms.
Book cover of Seisoen van genade
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 5, 2012

Karla keer uit Australie na Suid-Afrika terug. Maar sy dra swaar aan haar onverwerkte skuld en woede uit die verlede. En die aantreklike Chris maak nie dinge makliker nie want hy het self 'n onverwerkte verlede.
Book cover of Opdrag van oorkant
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 8, 2015

Theresa se ontroue eksman gee as 't ware sy laaste opdrag van oorkant sy graf: Al die vroue in sy lewe - en daar was 'n hele paar - moet saam op die publisiteitstoer vir sy outobiografie.
Book cover of Seisoen van vergifnis
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Amanda kry dit nie meer reg om aan Wim as net haar stiefbroer te dink nie. En as sy nie wilde hoop met moontlikhede verwar nie, is sy boonop op haar biologiese pa se spoor. Die vyfde roman in die Geur- en Seisoen-reeks.
Book cover of Geur van vervulling
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 11, 2011

In Vivien se wereld pas Herman glad nie in die prentjie nie. Die man is te ordentlik. In haar verlede is immers 'n skande versteek. Is vergifnis en vervulling regtig so na aan mekaar?
Book cover of Geur van genade
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Lana van Eeden dra swaar aan haar emosionele bagasie. Daar is die miskraam, die aborsie, die selfmoordpoging. En die depressie. Vyf jaar het sy Marius Jansen se oorheersing toegelaat. Hier by Wilhelm van Zyl op sy uitgestrekte Karoo-plaas is daar geen veroordeling nie, net genade. Sy weet nou daar is 'n pad vorentoe, sy moet hom net kry. Alleen.
Book cover of Net 'n mens
by Alta Cloete
Language: English
Release Date: January 8, 2016

Sanet moet na baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe le nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ' nou ook hare ' is ironies genoeg 'n vreemde dogtertjie sonder heenkome.
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy