Alma Carstens: 14 books

Book cover of Die aanbod
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 1, 2013

Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar eksverloofde as hy onverwags terugkeer en alles wil regmaak? Kan sy verhoed dat afkeer aan 'n man ongemerk liefde word?
Book cover of 'n Nuwe bruidegom
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 4, 2013

Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe - Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau's te vlug, maar nie van haar haat nie.
Book cover of Tyd sal leer
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 6, 2015

Sienna gaan soek 'n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer 'n avontuur as 'n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid?
Book cover of Halwehuisliefde
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Babette se buurman is nie haar tipe nie, al is hy Blind Justice se lead singer, waaroor almal blykbaar gaande is. Dis net dat hy 'n ander mens van die verhoog af is ...
Book cover of Kaapse draai
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 11, 2014

Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is, dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer?
Book cover of Luca se obsessie
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 2, 2014

Miranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.
Book cover of Joune vir altyd
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 2, 2017

Na jare van seerkry weens Rudi se rondlopery besluit Melani om weg te gaan en van hom te vergeet. Met haar terugkoms in Wiesenhof raak Rudi halsoorkop verlief op die &quote;nuweling&quote; op die dorp - min wetend dat die skoonheid einste Melani is.
Book cover of Middernagsoene
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 5, 2016

Giselle glo die liefde bring net hartseer, daarom gaan sy nooit eendag trou nie. En ook nie verlief raak nie. Toe ontmoet sy dokter Ben Joubert wat haar oortuigings uitdaag deur haar siening oor die liefde drasties te verander.
Book cover of Verbode liefde
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: December 15, 2009

zoey ontmoet die enigmatiese dokter jano marnitz terwyl sy met vakansie in parys is. hy ontwikkel 'n obsessie om haar gesig, wat in 'n motorongeluk beskadig is, te herstel. het hy dalk gevoelens vir haar of is dit slegs sy doktersinstinkte wat inskop?
Book cover of Somersprokie
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: June 20, 2018

charlotte, oftewel charlie, vra vir christiaan om haar te help om haar seehuisie op te knap, maar hy besef hy sal sy gevoelens vir haar in toom moet hou want wie se haar verhouding met james duncan, die internasionale rolprentheld, is verby?
Book cover of Verlore jare
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Isabella staan na vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te praat.
Book cover of Lenteliefde
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 15, 2018

milan keer na haar suster se dood terug na sa om haar swaer en sy kinders by te staan. ou gevoelens begin weer blom, maar wat steek etienne vir haar weg? mag milan hoop op liefde in die lente?
Book cover of Ver anderkant Wiesenhof
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: January 10, 2016

Tien jaar gelede het Kara Nikla se hart gebreek toe sy hom vir 'n ryk Engelsman gelos het. Nou moet sy bakhand na Wiesenhof terugkeer en Nikla is al een wat vir haar werk het. Maar voel hy ook steeds dieselfde oor haar?
Book cover of Winterdroom
by Alma Carstens
Language: English
Release Date: September 25, 2018

We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy